Dit het in die African Safari-park in Sentraal-Mexiko afgespeel. Die park het intussen in ’n verklaring gesê: “Ons het die nodige maatreëls getref om te voorkom dat so iets weer gebeur. Die renoster is uitbeweeg en bly in ’n ander deel van die park tot die vrugbaarheidstydperk van die wyfie renosters tot ’n einde kom.”