Kringtelevisie het dié voorval in Floridablanca in Colombia vasgevang waarna twee vroue en ’n 7-jarige seun is gehospitaliseer is. Daar word vermoed dat die bestuurder, ’n 68-jarige vrou, voor die winkel parkeer was en toe in plaas van om agteruit te ry per ongeluk versnel het.