Die roofdier het die ratse voël met millimeters gemis. Paul het die foto’s geneem en Lauren die video.