Amber Morris, 'n regstudent in die VSA, het dié skreeusnaakse oomblik van haar hond, Harvey, in haar woonstel in Philadelphia vasgevang. Harvey is ’n Jack Chi, oftewel ’n kruis tussen ’n Jack Russell en Chihuahua.