Kringtelevisie wys hoe die valhelm op impak aan skerwe spat. Hoewel haar kop heelwat gebloei het, het Zhu wonderbaarlik geen breinbesering opgedoen nie. Sy is uit die hospitaal ontslaan nadat sy vir matige harsingskudding en snye aan haar kop behandel is.