Sektors en omgewings

In die video word sakesektors en besigheidsomgewings bespreek.

PESTWO-model

Die video behandel die elemente van die PESTWO-model.

Vaste deposito

In die video word die berekening van die opbrengs op ’n vaste deposito bespreek.

Stadia van spanontwikkeling

Hierdie video behandel die verskillende stadiums van ’n span se ontwikkeling.

Onderhoud

In hierdie video word die prosedure wat tydens ’n onderhoud gevolg moet word, verduidelik.

Onderversekering

In die video word die berekening van onderversekering bespreek.

Versekering

Hierdie video behandel die verskille tussen versekering en assuransie.

Totale gehaltebestuur

Die video kan jou help om elemente van totale gehaltebestuur te identifiseer en die impak daarvan te evalueer.

Bepalings en voorwaardes

Die Huisgenoot 100 matriekvrae-video’s en -inhoud op Huisgenoot.com gee aan geregistreerde of betalende intekenare van Netwerk24 toegang tot ’n verskeidenheid Afrikaanse video’s wat as bykomende hulp met matriekskoolwerk en voorbereiding vir die matriekeksamen aangewend kan word. Hoewel ons redelike stappe geneem het om die korrektheid, nut en relevansie van die inhoud en inligting in die Huisgenoot 100 matriekvrae-video’s na te gaan, gee Huisgenoot geen waarborge daaromtrent nie. Jy gebruik die Huisgenoot 100 matriekvrae-video’s (en die inhoud en inligting wat die video’s bevat) op jou eie risiko en jy aanvaar volle verantwoordelikheid en risiko vir enige verlies, skade, onkoste, leed en dies meer wat uit sodanige gebruik kan voortspruit of daarmee verband kan hou. Huisgenoot en Media24 is nie aanspreeklik vir enige verwante verlies, skade, onkoste, leed en dies meer nie. Kliek hier vir die volledige bepalings en voorwaardes (Gebruiksbepalings).

Deur toegang te versoek of te verkry tot die Huisgenoot 100 matriekvrae-video's en inhoud, of enige van die Huisgenoot 100 matriekvrae-video’s en -inhoud te besoek, besigtig of gebruik (i) bevestig jy dat jy bewus is van en vertroud is met die Gebruiksbepalings, daartoe toestem en daaraan gebonde is, en (ii) vrywaar jy Huisgenoot en Media24 – en hou jy Huisgenoot en Media24 skadeloos – ten opsigte van enige en alle verlies, skade, onkoste, leed en dies meer wat op enige manier voortspruit uit of verband hou met die kyk of gebruik van die Huisgenoot 100 matriekvrae-video’s en -inhoud of enige onbeskikbaarheid daarvan om enige rede.