Geskiedenis: Bruikbaarheid van ’n bron

Hierdie video verduidelik die bruikbaarheid van ’n bron. 

Geskiedenis: Paragraafvraag

Hierdie video verduidelik hoe ’n paragraafvraag beantwoord moet word. 

Geskiedenis: Betroubaarheid van ’n bron

Hierdie video verduidelik die betroubaarheid van ’n bron.

Geskiedenis: Die WVK

In die video word die term “amnestie” in die konteks van die Waarheid-en- versoeningskommissie bespreek. 

Geskiedenis: Die Koue Oorlog (Deel 1)

Die video behandel vrae oor die Koue Oorlog en die ystergordyn. 

Geskiedenis: Die Koue Oorlog (Deel 2)

Die video behandel verdere vrae oor die Koue Oorlog. 

Geskiedenis: Vergelyking van bronne

Die video kan jou help om vrae oor die vergelyking van bronne beter te verstaan en te benader.

Geskiedenis: Bronvrae

Leerders sukkel dikwels met bronvrae in die Geskiedenisvraestel. Hierdie video kan jou dalk help. 

Geskiedenis: Opstelvraag (Deel 1)

Gaan jy reg te werk met jou opstelvraag in Geskiedenis? Hier is ekstra hulp. 

Geskiedenis: Opstelvraag (Deel 2)

Gaan jy reg te werk met jou opstelvraag in Geskiedenis? Hier is ekstra hulp. 

Bepalings en voorwaardes

Die Huisgenoot 100 matriekvrae-video’s en -inhoud op Huisgenoot.com gee aan geregistreerde of betalende intekenare van Netwerk24 toegang tot ’n verskeidenheid Afrikaanse video’s wat as bykomende hulp met matriekskoolwerk en voorbereiding vir die matriekeksamen aangewend kan word. Hoewel ons redelike stappe geneem het om die korrektheid, nut en relevansie van die inhoud en inligting in die Huisgenoot 100 matriekvrae-video’s na te gaan, gee Huisgenoot geen waarborge daaromtrent nie. Jy gebruik die Huisgenoot 100 matriekvrae-video’s (en die inhoud en inligting wat die video’s bevat) op jou eie risiko en jy aanvaar volle verantwoordelikheid en risiko vir enige verlies, skade, onkoste, leed en dies meer wat uit sodanige gebruik kan voortspruit of daarmee verband kan hou. Huisgenoot en Media24 is nie aanspreeklik vir enige verwante verlies, skade, onkoste, leed en dies meer nie. Kliek hier vir die volledige bepalings en voorwaardes (Gebruiksbepalings).

Deur toegang te versoek of te verkry tot die Huisgenoot 100 matriekvrae-video's en inhoud, of enige van die Huisgenoot 100 matriekvrae-video’s en -inhoud te besoek, besigtig of gebruik (i) bevestig jy dat jy bewus is van en vertroud is met die Gebruiksbepalings, daartoe toestem en daaraan gebonde is, en (ii) vrywaar jy Huisgenoot en Media24 – en hou jy Huisgenoot en Media24 skadeloos – ten opsigte van enige en alle verlies, skade, onkoste, leed en dies meer wat op enige manier voortspruit uit of verband hou met die kyk of gebruik van die Huisgenoot 100 matriekvrae-video’s en -inhoud of enige onbeskikbaarheid daarvan om enige rede.