Wiskunde: Differensiaalrekene (Deel 1)

Die video behandel grafiek-interpretasie.

Wiskunde: Differensiaalrekene (Deel 2)

In hierdie video word differensiaalrekene verder behandel. 

Wiskunde: Euklidiese meetkunde

Euklidiese meetkunde en ’n moontlike eksamenvraag word in die video bespreek. 

Wiskunde: Finansies

Wiskundesomme met ’n finansiële aspek word in die video behandel. 

Wiskunde: Algemene trigonometrie – Grafieke 

Die video behandel die skryf van funksies en grafieke in algemene trigonometrie. 

Wiskunde: Algemene trigonometrie – Algemene oplossings

Die video verduidelik hoe jy die algemene oplossing van ’n trigometriese vergelyking moet uitwerk. 

Wiskunde: Telbeginsel

Die video verduidelik die telbeginsel. 

Wiskunde: Algemene trigonometrie – uitdrukking i.t.v. letter

Die video behandel moontlike eksamenvrae oor algemene trigonometriese uitdrukkings. 

Wiskunde: Vergelykings

Somme in die eksamen wat op vergelykings fokus, raak veral moeilik wanneer daar gesoek word na ’n oneindige uitdrukking se waarde. Hierdie video bied ekstra hulp. 

Wiskunde: Analitiese meetkunde

Die video kan jou help met moontlike vrae oor die vergelykings van raaklyne in ’n sirkel. 

Wiskunde: Derdegraadse polinome

Die video kan jou help om vrae oor derdegraadse polinome beter te verstaan. 

Wiskunde: Funksies en inverses

Die video behandel vrae oor funksies en inverses.

Wiskunde: Eksponente

Die video behandel vrae oor eksponente. 

Wiskunde: Rye en reekse

Die video behandel berekeninge met rye en reekse.

Wiskunde: Trigonometrie in driehoeke

Die video behandel uitdagende trigonometriese probleme in drie dimensie. 

Bepalings en voorwaardes

Die Huisgenoot 100 matriekvrae-video’s en -inhoud op Huisgenoot.com gee aan geregistreerde of betalende intekenare van Netwerk24 toegang tot ’n verskeidenheid Afrikaanse video’s wat as bykomende hulp met matriekskoolwerk en voorbereiding vir die matriekeksamen aangewend kan word. Hoewel ons redelike stappe geneem het om die korrektheid, nut en relevansie van die inhoud en inligting in die Huisgenoot 100 matriekvrae-video’s na te gaan, gee Huisgenoot geen waarborge daaromtrent nie. Jy gebruik die Huisgenoot 100 matriekvrae-video’s (en die inhoud en inligting wat die video’s bevat) op jou eie risiko en jy aanvaar volle verantwoordelikheid en risiko vir enige verlies, skade, onkoste, leed en dies meer wat uit sodanige gebruik kan voortspruit of daarmee verband kan hou. Huisgenoot en Media24 is nie aanspreeklik vir enige verwante verlies, skade, onkoste, leed en dies meer nie. Kliek hier vir die volledige bepalings en voorwaardes (Gebruiksbepalings).

Deur toegang te versoek of te verkry tot die Huisgenoot 100 matriekvrae-video's en inhoud, of enige van die Huisgenoot 100 matriekvrae-video’s en -inhoud te besoek, besigtig of gebruik (i) bevestig jy dat jy bewus is van en vertroud is met die Gebruiksbepalings, daartoe toestem en daaraan gebonde is, en (ii) vrywaar jy Huisgenoot en Media24 – en hou jy Huisgenoot en Media24 skadeloos – ten opsigte van enige en alle verlies, skade, onkoste, leed en dies meer wat op enige manier voortspruit uit of verband hou met die kyk of gebruik van die Huisgenoot 100 matriekvrae-video’s en -inhoud of enige onbeskikbaarheid daarvan om enige rede.