Wiskundige Geletterdheid: Tyd

In hierdie video word tyd-somme en die tyd-funksie op jou sakrekenaar behandel. 

Wiskundige Geletterdheid: Volume

In die video word volume verduidelik.

Wiskundige Geletterdheid: Verhoudings

Verhoudings kan soms ’n strikvraag wees – dié video behandel hierdie onderwerp.

Wiskundige Geletterdheid: Skaal (Deel 1)

In die video word skaal, soos op ’n kaart of tekeninge, verduidelik. 

Wiskundige Geletterdheid: Skaal (Deel 2)

Hierdie video behandel ’n eksamenvraag wat handel oor skaal. 

Wiskundige Geletterdheid: Tariewe

Vrae oor tariewe kom dikwels in die eksamen voor. Dié video kan jou help om die vrae reg te benader. 

Wiskundige Geletterdheid: Belasting (Deel 1)

Die video behandel somme oor belasting. 

Wiskundige Geletterdheid: Belasting (Deel 2)

Maak seker jy ken jou teorie oor belasting. Hierdie video bied ekstra hulp. 

Wiskundige Geletterdheid: Persentasie

Persentasiesomme kom gereeld in die eksamen voor. Hier is ekstra hulp. 

Wiskundige Geletterdheid: Afstand, tyd en spoed

Somme wat te doen het met afstand, tyd en spoed behoort nie moeilik te wees nie. Hier is hulp as jy daarmee vashaak. 

Wiskundige Geletterdheid: Herleiding en oppervlakte

Sommige vrae in die eksamen wat herleiding vereis, vang dikwels matrieks uit. Vrae oor oppervlakte is ook dikwels ’n uitdaging. Hierdie video bied ekstra hulp. 

Wiskundige Geletterheid: Persentiele

Die video kan jou help om vrae oor persentiele beter te verstaan.

Wiskundige Geletterdheid: Omtrek, oppervlakte en skaal

Hierdie video behandel somme wat die drie aspekte kombineer.  

Wiskundige Geletterdheid: Oppervlakte

Somme oor oppervlakte kan ’n groot kopseer wees. Die video kan jou help om die vrae reg te benader. 

Wiskundige Geletterdheid: Datahantering

Daar duik dikwels vrae in die eksamen op wat jou vermoë om data te hanteer gaan toets. Hierdie video bied ekstra hulp. 

Bepalings en voorwaardes

Die Huisgenoot 100 matriekvrae-video’s en -inhoud op Huisgenoot.com gee aan geregistreerde of betalende intekenare van Netwerk24 toegang tot ’n verskeidenheid Afrikaanse video’s wat as bykomende hulp met matriekskoolwerk en voorbereiding vir die matriekeksamen aangewend kan word. Hoewel ons redelike stappe geneem het om die korrektheid, nut en relevansie van die inhoud en inligting in die Huisgenoot 100 matriekvrae-video’s na te gaan, gee Huisgenoot geen waarborge daaromtrent nie. Jy gebruik die Huisgenoot 100 matriekvrae-video’s (en die inhoud en inligting wat die video’s bevat) op jou eie risiko en jy aanvaar volle verantwoordelikheid en risiko vir enige verlies, skade, onkoste, leed en dies meer wat uit sodanige gebruik kan voortspruit of daarmee verband kan hou. Huisgenoot en Media24 is nie aanspreeklik vir enige verwante verlies, skade, onkoste, leed en dies meer nie. Kliek hier vir die volledige bepalings en voorwaardes (Gebruiksbepalings).

Deur toegang te versoek of te verkry tot die Huisgenoot 100 matriekvrae-video's en inhoud, of enige van die Huisgenoot 100 matriekvrae-video’s en -inhoud te besoek, besigtig of gebruik (i) bevestig jy dat jy bewus is van en vertroud is met die Gebruiksbepalings, daartoe toestem en daaraan gebonde is, en (ii) vrywaar jy Huisgenoot en Media24 – en hou jy Huisgenoot en Media24 skadeloos – ten opsigte van enige en alle verlies, skade, onkoste, leed en dies meer wat op enige manier voortspruit uit of verband hou met die kyk of gebruik van die Huisgenoot 100 matriekvrae-video’s en -inhoud of enige onbeskikbaarheid daarvan om enige rede.