Huisgenoot wil jou help om moeilike konsepte van j
Huisgenoot wil jou help om moeilike konsepte van jou matriekskoolwerk vinnig kaf te draf. Foto: Verskaf.

Hierdie jaar het weer met sommer ’n klomp uitdagings gepaardgegaan en nou lê daardie rekord- en eindeksamen soos ’n berg voor jou.

Toemaar, Huisgenoot is hier om te help om druk te verlig met ’n hele reeks video’s wat moeilike en belangrike begrippe op ’n vinnige en maklike manier verduidelik.



Onthou, jou gesin sal vir Netwerk24 moet registreer om die video’s te kyk as julle nie reeds ingeteken is nie.

Klik op elke vakgebied se opskrifte om die video's te kyk:

Afrikaans Huistaal
Afrikaans Huistaal
Afrikaans Huistaal

Engels Eerste Addisionele Taal
Engels Eerste Addisionele Taal
Engels Eerste Addisionele Taal

Fisiese Wetenskap

Fisiese Wetenskap
Fisiese Wetenskap

Wiskunde

Wiskunde
Wiskunde

Wiskundige Geletterdheid
Wiskunde Geletterdheid
Wiskunde Geletterdheid

Rekeningkunde
Rekeningkunde
Rekeningkunde

Geskiedenis
Geskiedenis
Geskiedenis

Geografie
Geografie
Geografie

Besigheidstudies
Besigheidstudies
Besigheidstudies

Lewenswetenskappe
Lewenswetenskappe
Lewenswetenskappe

Kom neem deel aan die gesprek
Volg Huisgenoot op FacebookTwitterInstagram en TikTok, en teken gerus in op ons nuusbriewe