JONG VEL 

Laat hulle soggens voor skool son­skerm aanwend en kweek by hulle die gewoonte om weer sonskerm aan te smeer wanneer hulle buite speel of aan sport deelneem.

Kies ’n son­skerm met ’n SBF van 50 of hoër.

sonskerm
Celltone Kids Sunscreen SPF 50 R192
sonskerm
Vichy Ideal Soleil infants Gentle Milk for Children SPF 50 R395
sonskerm
Nivea Sun Kids Protect & Sensitive Roll-On R94,95
sonskerm
Nivea Sun Kids Protect & Sensitive Sun Spray 50+ R184,99
sonskerm
Labello Sun Protect SPF 30 Lip Balm R27,49

MAAK SKOON 

Koop produkte wat sagwerkend of spesifiek vir kinders geformuleer is. As jou kind ’n droë vel het, gebruik bevogtigende produkte. Wees op die uitkyk na traanvrye sjampoe of sproei wat met haarkoeke help.

Dit sal julle albei se lewe makliker maak wanneer dit tyd is om hare vir skool te was, kam en stileer.

sonskerm
Pure Beginnings Organic Kids Fun Time Kids Wash R86
sonskerm
Dove Baby Shampoo Rich Moisture R70,99
sonskerm
Epimax Cream Emollient Moisturiser R79,95
sonskerm
Johnson’s Baby Easy Comb Spray R34,95
sonskerm
Eucerin Urea Repair Plus Replenishing Body Lotion R179,95

IN DIE RUGSAK

Lippe en vel raak droog, skrape en snye gebeur op die speelterrein, hande raak vuil en hare deurmekaar.

Pak ’n toilet­sakkie met ’n paar noodsaaklikhede vir die rugsak.

Vermy produkte in houers wat kan uitloop.

vaseline
Vaseline Blue Seal R4,09
skoonmaak
Dettol Instant Hand Sanitizer R27,99
pompoms
Elastoplast Don’t Worry Limited Edition 16 Plasters R25,99
pompoms
Rekkies R12,99 vir 24, The Crazy Store
pins
Haarknippies R15,99 vir 24, The Crazy Store

Kry dit hier

Celltone (Clicks 0860-254-257); Dettol 0861-111-100; Dove 0860-572-861; Elastoplast (Clicks 0860-254-257); Epimax 011-545-9300; Eucerin 0860-102-091; Johnson’s 0860-410-032; Labello 0860-102-091; Nivea 0860-102-091; Pure Beginnings Faithful-to-nature.co.za; Sudocrem (Clicks 0860-254-257); Tangle Teezer (Clicks 0860-254-257); The Crazy Store 0861-111-281; Vichy 0861-184-249

Hoewel ons alles in ons vermoë doen om korrekte pryse te verskaf, kan foute voorkom waarvoor Huisgenoot en die verskaffers nie verantwoordelik gehou kan word nie.