Huisgenoot het onlangs met ses Afrikaanse topkenners gesels oor als wat jy moet weet as jy jou kinders se opvoeding by die huis wil hanteer eerder as om hulle terug skool toe te stuur.

Kyk hier na die webinaar as jy op soek is na topraad oor tuisonderrig.