Reg vir werk

Elegante werkdrag deur Laurèl by die 2018-Mercedes-Benz-lente/somer-modeweek. Foto: Gallo Images/Getty Images

Die kantromp

Potloodromp R629, H&M
Bloes R529, Zara
Baadjie R629, H&M
Sandale R599, Foschini

Die langbroek

Langbroek deur Mango R599, Edgars
Bloes deur Mango R399, Edgars
Baadjie R1 400, Hannah Lavery
Handsak deur Queue R549, Spree.co.za

Die kniebroek

Kortbroek R159,95, Ackermans
Hemp R329, H&M
Baadjie deur Studio.W R899, Woolworths
Wighakskoene R199, Makro

Die strikbloes

Hemp R129,95, Ackermans
Kortbroek R249, Makro
Baadjie R1 299, Zara
Handsak deur Aldo R799, Spree.co.za

Die nou rok

Rok deur AX Paris R799, Spree.co.za
Jas R629, H&M
Hakskoene R179,99, MRP
Horlosie deur Joy Collectables R299, Spree.co.za

Die kantrok

Rok R169,95, Ackermans
Baadjie R799, Woolworths
Hakskoene R229, Makro
Horlosie deur Colton James R2 100, American Swiss

Die pofbloes

Bloes R529, H&M
Langbroek R379, H&M
Baadjie deur Forever New R1 199, Spree.co.za
Sandale R249,99, The Fix

Vier vuurwarm stylwenke

Laat daardie verwagtings en voornemens vir ’n splinternuwe jaar jou styl inspireer

1 gee skiet

Die modejoernalis Aminata Belli by die Mercedes-Benz-Somer-modeweek in Berlyn, 2018. Foto: Gallo Images/Getty Images

Die trend
Wyepyplangbroeke is dié somer ’n moet.
R379, H&M
R999, Woolworths
R899, H&M
R799, H&M
R100, MRP

2 Tropiese patrone

Gesien by die 2018-Lente/Somer-mansmodeweek in Milan. Foto: Gallo Images/Getty Images

Die trend
Dra tropiese patrone by wighakke of vasbind-espadrilles vir ’n vakansiegevoel.
Rok deur Country Road R1 699, Woolworths
Langbroek R399, Foschini
Top R899, Woolworths
Romp R629, Zara

3 Leer ontspan

’n Model in ’n uitrusting van Gu Yuanyuan by die 2018-Mercedes-Benz-Lente/Somer-modeweek. Foto: Gallo Images/Getty Images

Die trend
Dié informeel luukse langmoutops maak dit maklik om in styl te ontspan.
Deur Revenge R799, Spree.co.za
Deur Mango R649, Edgars
Deur Mango R699, Edgars
R529, Zara

4 KIES KLEINER

’n Model dra ’n Miu Miu-sak by die 2018-Lente/Somer-modeweek vir vrouedrag in Parys. Foto: Gallo Images/Getty Images

Die trend
Los die groot handsakke – hierdie mini-drasakke het ons hart gesteel.
R499, Foschini
Deur Aldo R799, Spree.co.za
Deur Queue R549, Spree.co.za
Deur Call It Spring R599, Spree.co.za


Kry dit hier

Ackermans 0860-900-100; American Swiss 021-938-7510; Edgars 0800-203-925; Foschini 0860-104-764; H&M 021-826-7300; Hannah Lavery 076-272-5349; Makro 0860-300-999; MRP 0800-21-25-35; Spree.co.za; The Fix 0860-101-048; Woolworths 0860-022-002; Zara 011-302-1500

Hoewel ons alles in ons vermoë doen om korrekte pryse te verskaf, kan foute voorkom waarvoor Huisgenoot en die verskaffers nie verantwoordelik gehou kan word nie