MINIMALE WAS NODIG

Denim

Modewenk
Denim is duursaam en jy kan dit ’n paar keer dra voor jy dit moet was of net die kol behandel.


Denim
R550, Woolworths
Denim
R499, Woolworths
Denim
R499, Woolworths
Denim
R299,95, Ackermans
Denim
R229, Makro
Denim
R259,99, MRP

Meltonwol

Modewenk
Moenie meltonwol-agtige items in die wasmasjien gooi nie. Laat dit droogskoonmaak of was dit met die hand.


meltonjas
Deur Trenery R2 299, Woolworths
meltonjas
R349,99, MRP
meltonjas
R 1 499, Poetry
meltonjas
R950, Woolworths

Wol

Modewenk
Dra breidrag ’n paar keer voor jy dit was. Laat dit nog langer hou deur ’n T-hemp daaronder te dra. 


woltrui
R199,95, Ackermans
woltrui
R199,95, Ackermans
woltrui
Vanaf R459, Miladys
woltrui
R259, Makro
woltrui
R899, Poetry
woltrui
Deur Witchery R1 099, Woolworths

Tekstuur

Modewenk
Rowwe teksture soos tweed of koordfluweel hoef nie gereeld gewas te word nie.


R 699, Woolworths
R129,99, MRP
R119,99, MRP
R 699, Woolworths
Vanaf R559, Miladys


GEEN STRYKWERK

Kunsleer

Modewenk
Let veral op hoe jy kunsleer-items ophang om kreukels te vermy.


jeggings
R750, YDE
romp
R159,99, MRP
romp
Vanaf R129,99, MRP
broek
R459, Zara
baadjie
R399,99, The Fix

Ponte

Modewenk
Die rekmateriaal kreukel nie sommer nie – dis die ideale gryp-en-aantrek-items.


leggings
R299, Woolworths
leggings
Vanaf R439, Miladys
leggings
R199, Makro
leggings
R139,99, Jet

Rayon

Modewenk
Rayon, ’n sintetiese materiaal wat soos katoen en linne lyk en voel, kreukel baie minder.


trui
R199,99, MRP
trui
Vanaf R299, Miladys
trui
Vanaf R299, Miladys
trui
R199, Makro
trui
R199, Makro
trui
R349, Makro

Geplooi

Modewenk
Geplooide items is dié seisoen hoogmode en hoef amper nie gestoom of gestryk te word nie.


romp
Deur Witchery R999, Woolworths
top
Deur Country Road R999, Woolworths
bloes
Deur Witchery R899, Woolworths
skirt
R159,99 MRP
romp
R799, Poetry

Kry dit hier

Ackermans 0860-900-100; Jet 0800-203-925; Makro 0860-300-999; Miladys 0800-310-290; MRP 0800-21-25-35; Poetry 021-419-0020; The Fix 0860-101-048; Wooloworths 0860-022-002; YDE 021-460-2800; ZARA 011-302-1500

Hoewel ons alles in ons vermoë doen om korrekte pryse te verskaf, kan foute voorkom waarvoor Huisgenoot en die verskafferS nie verantwoordelik gehou kan word nie.