JUANITA: Rok R179,95, ­Ackermans. Tekkies R399, Foschini. Sak R299, Cotton On. Sonbril R89,99, Exact. ANNIE: Rok vanaf R399, ­Miladys. Tekkies R99,99, ­ Jam Clothing. Sak R99,95, ­Ackermans. Sonbril R79,99 en horlosie R180, Exact. Foto: Misha Jordaan


Modewenk
Rokke met tekkies daarby is in. Dis gemaklik en lyk lekker informeel pleks van somersandale met hoë hakke.


JUANITA: Kaftan vanaf R339, Miladys. Sandale R299, Foschini. ANNIE: Swemtop vanaf R279 en sarong R159, Miladys. Sandale R299, Foschini. Sak R149,99, MRP. Hoed R220, Woolworths. Foto: Misha Jordaan


ANNIE: Swembroek vanaf R359, ­Miladys. Kaftan R350, Foschini. Sak R249, Cotton On. Plakkies R59,99, Pick n Pay. JUANITA: Swemtop R350 en sonskerm R150, Woolworths. Swembroekie vanaf R199, Miladys. Sonbril R249, Cotton On. Plakkies R59,99, Pick n Pay. Foto: Misha Jordaan


Wenk
Wit is die ideale neutrale kleur vir die somer. Dis vars en laat ’n mens koel voel. Dra soveel wit moontlik op ’n slag – dis stylvol.


JUANITA: Rok vanaf R499, Miladys. Sandale R240, Exact. Sonbril R199,99, Cotton On. Oorbelle R39,99 en netsak R29,99, MRP. ANNIE: Rok R179,99, netsak R29,99 en insteek­skoene R129,99, MRP. Halssnoer R161,40, Woolworths. Foto: Misha Jordaan


Modewenk
Moenie bang wees om verskillende skakerings helder kleure saam te dra nie. Die mosterd rok en geel sak werk pragtig saam.

JUANITA: Rok vanaf R499, Miladys. ANNIE: Rok R299,99 en sak R240, Exact. Belt R119, Cotton On. Halssnoer R49, 99, MRP. Foto: Misha Jordaan


ANNIE: Rok vanaf R499, Miladys. Hakskoene R199,99, The Fix. Sonbril R89,99, Exact. Hoed R89,99, MRP. JUANITA: Rok vanaf R459, Miladys (uitgesoekte winkels). Hak- skoene R199,99, The Fix. Sonbril R79,99, Exact. Haarband R119, Cotton On. Foto: Misha Jordaan

Kry dit hier

Ackermans 0860-900-100; Cotton On 011-784-0218; Exact 0860-005-439; Foschini 0860-104-764; Jam clothing 031-303-9670; Miladys 0800-310-290; MRP 0800-21-25-35; Pick n Pay 021-658-1000; The Fix 0860-101-048; Woolworths 0860-022-002

Hoewel ons alles in ons vermoë doen om korrekte pryse te verskaf, kan foute voorkom waarvoor Huisgenoot en die verskaffers nie verantwoordelik gehou kan word nie.