MAAK SO

Foto: Misha Jordaan

  • Palm- en geraamteplantpatrone is nou die in ding, maar pasop vir te veel daarvan. Kies een of twee items met ’n dramatiese patroon en voeg dan plante by om die buite-binne-gevoel te skep.
  • Kies produkte wat van natuurlike materiale soos rottang, gras en goiing gemaak is.
  • Voeg ’n kontemporêre item by, soos ons met die koper-sytafel gemaak het, om die vertrek ’n moderne gevoel te gee.
Bord R220, Woolworths
Eikehout-eetkamerstoel R1 999, @home
Stoeltjie R999,99, MRP Home
Planthouer R299,99, MRP Home
Muurprent 100 x 100 cm R499, MRP Home
Vals plant in sementpot R49,99, Sheet Street
Borde R49 elk, Home etc.
Wasgoedmandjie R459,99, MRP Home
Goiing-bêremandjie R229, H&M
Kraffie R150, Poetry
Hangrak R349, @home
Vals boompie R185,95, Edgars
Mandjie R199, Makro
Duvet-oortreksel en 2 slope (koningin-grootte) R309, Makro
Spieël R1 300, MRP Home
A4 -muurprent deur Sweet William R119, Superbalist.com
A4-muurprent deur The Glass Mountain R119, Superbalist.com


Kry dit hier

@Home 0860-66-66-74; Edgars 0800-203-925; H&M 086-0690-707; Home etc. 011-476-3224, 021-551-3311; Makro 0860-300-999; MRP Home 0800-212-535; Poetry 0860-555-529; Sheet Street 0800-203-681; Superbalist.com 086-002-2146; Woolworths 0860-100-987

Hoewel ons alles in ons vermoë doen om korrekte pryse te verskaf, kan foute voorkom waarvoor Huisgenoot en die verskaffers nie verantwoordelik gehou kan word nie.