1. Minimalisties

Die sleutel tot minimalistiese dekor is om met verskillende skakerings van soortgelyke kleure te speel. Hou by ’n beperkte palet in koekieskakerings, grys en blou, want dit sal jou in staat stel om ’n samehangende voorkoms te skep wat skoon en vars lyk.

1 Lamp stilis se eie. 2 Horlosie R161,39, Pick n Pay. 3 Goue strooi­kussing R99,99, MRP Home. 4 Geokussingsloop R16,99, PEP. 5 Wit-en-goue strooikussing R159,99, MRP Home. 6 Winterlakenstel in koningingrootte R339,99, PEP. 7 Kers R99 en 8 marmer-en-hout-houer R129, @home. 9 Kanttafel stilis se eie. 10 Grys kunspelskombers R249,99 (dubbel) en 11 kunspelsdeken R149,99, PEP. 12 Grys oorgooideken R259,99, MRP Home. 13 Mat R79,99, PEP. Foto: Misha Jordaan

Vaas R49,99, H&M
Nordic-tafellamp R595, Weylandts
Deken R270, Pick n Pay
Muurbehangsel R29,99, PEP.
Fotoraam R221,92, Pick n Pay
Koppenent (koningin) R2 499, Volpes
Duvetoortrekstel (dubbelbed) R599, H&M
Kunspelskombers R2 299, Volpes
Strooikussing R399, Volpes
Strooikussing R395, Weylandts
Tafeltjies R1 399 vir 2, @home

2. Eklekties

Met ’n eklektiese slaapkamer word verskillende style op ’n manier gemeng wat mekaar komplementeer pleks van met mekaar bots. In hierdie styl word helder patrone en kleure, speelse besonderhede en interessante teksture gekombineer. Versier na hartelus om jou persoonlike stempel af te druk.

1 Lampie stilis se eie. 2 Fotorame R69 elk, @home. 3 Gekwilte strooikussing stilis se eie. 4 Rooi fluweelkussing R249, @home. 5 Blomkussingsloop R16,99, PEP. 6 Fluweelkussingsloop deel van duvetstel R659,99 (koningin), MRP Home. 7 Pienk kussingsloop deel van donskombersstel R149,99 (enkel) en 8 dubbelwinterlakenstel R299,99, PEP. 9 Lamp R169,99, MRP Home. 10 Handeroom R162, Beautiful Age. 11 Pers vaas R19,99 en 12 kanttafel R599,99, MRP Home. 13 Pienk kunspelskombers R249,99 (dubbel), PEP. 14 Fluweelduvetstel R659,99 (koningin) en 15 grys kunspelsmat R599,99, MRP Home. Foto: Misha Jordaan

Muurhorlosie R79,69, Pick n Pay
Kombers R201,71, Pick n Pay
Deken (enkelgrootte) R149,99, PEP
Kussing R44,99, PEP
Kunswerk R49,99, PEP
Muurbehangsel R29,99, PEP
Deken R1 899, H&M
Geurkers R229, H&M
Matjie R599, H&M
Kussingsloop R149, H&M
Opgaarkis R2 300, MRP Home
Koppenent (koningingrootte) R3 799, @home

Kry dit hier
@home 0860-576-576, home.co.za; Beautiful Age beautifulage.co.za; H&M 0860-690-707; MRP Home 0800-212-535, mrphome.com; PEP 0860-737-000; Pick n Pay 0800-11-22-88, picknpay.co.za; Volpes 041-402-6800, volpes.co.za; Weylandts 0860-103-400 
Hoewel ons alles in ons vermoë doen om korrekte pryse te verskaf, kan foute voorkom waarvoor Huisgenoot en die verskaffers nie verantwoordelik gehou kan word nie.