TAANKLEURE

Dis die perfekte kleur vir die herfs en eenvoudig maar stylvol.

’n Model op die loopplank tydens die Milanese Modeweek. Foto: Gallo Images/Getty Images
’n Model op die loopplank in die Tod’s Ready to Wear-lente/somer 2018-vertoning tydens die Milanese Modeweek. Foto: Gallo Images/Getty Images

Sonbril R140, Woolworths
Oorbelle R175, Poetry
Leerhandsak deur Julz R999, Spree.co.za
Rok deur Isabel de Villiers R959, Spree.co.za
Baadjie R659, Zara
Gebreide romp R629, H&M
Enkelstewels R599, Foschini
Romp R399, Foschini
Trui R329, H&M
Wighakskoene R699, Woolworths
Belt R130, Woolworths
Leerbelt R250, Poetry
Leersak R799, Accessorize
Modewenk
Naaswit en room lyk sjiek en gesofistikeerd saam met taankleurige items.

Mengelmoes

Moenie wegskram van botsende patrone nie, maar beperk bykomstighede sodat jy nie soos ’n voëlverskrikker lyk nie.

’n Model op die loopplank in die Dries van Noten-Ready to Wear- lente/somer 2018-mode­vertoning. Foto: Gallo Images/Getty Images

Blomtop met valle R89,99, MRP
Blokhak­skoene deur Jada R399, Spree.co.za
Kimono R499, Cotton On
Wyepypbroek R449, Cotton On
Top R379, H&M
Palmtas R339,50, Colette by Colette Hayman
Blomtoppie R159, Makro
Broek R425, Foschini

Blinkgoed

Dis tyd om ’n bietjie blieng by jou dagvoorkoms te voeg.

’n Model op die loopplank in die Balmain Homme-herfs/winter 2018/’19-vertoning tydens die Paryse Modeweek. Foto: Gallo Images/Getty Images


Top R499, Foschini
Hangertjie R299, Accessorize
Oorbelle R299, Accessorize
Bril deur Police R2 590, Execuspecs
Silwer serp R459, Zara
Broek met hoë middel deur Style Republic R399, Spree.co.za
Enkelstewels R550, Foschini
Palmtas deur Black Cherry R299, Spree.co.za


Modewenk
Dra ’n blink serp by ’n eenvoudige uitrusting om dit elegant af te rond.

Kry dit hier

Accessorize 021-447-7718; Ackermans 0860-900-100; Charles and Keith 021-552-4912; Colette by Colette Hayman 021-937-5436; Cotton On 011-784-0218; Exact 0860-005-439; Execuspecs 0860-109-289; Foshini 0860-104-764; H&M 021-826-7300; Makro 0860-300-999; Miladys 0800 310 290 ; Mrp 0800-21-25-35; Poetry 021-419-0020; Spree.co.za; Woolworths 0860-022-002; Zara 011-302-1500

Hoewel ons alles in ons vermoë doen om korrekte pryse te ver­skaf, kan foute voorkom waarvoor Huisgenoot en die verskaffers nie verantwoordelik gehou kan word nie.