Laag-op-laag by juweliersware beteken jy stapel opmekaar – fyn en grof, lig en swaar.
Hangertjie R599 en oorbelle R699, Sterns. Armband R699 en ring R899, American Swiss. Sjaal R350, Woolworths. Palmtas R499,50, Colette by Colette Hayman. Foto: Jacques Stander
Lyfkous R179,99 en horlosie R99,99, The Fix. Oorbelle R179, Cotton On. Kort silwerarmband R3 999 en geweefde silwerarmband R1 499, American Swiss. Multi-halssnoer R125, multi-­armband R125 en ringe (stel van drie) R99, ­Foschini. Handsak R449,50, Colette by Colette Hayman Foto: Jacques Stander
Die geheim met laag-op-laag halssnoere dra, is om met delikate items te begin en dan van daar te bou om dit te balanseer.
Bloes R1 299, broek R999 en oorbelle deur Country Road R498,99, Woolworths. Swart-en-goue halssnoer met knoopdetail R130, kort goue halssnoere R150 elk en armbande R99 elk, Foschini. Goue kralehalssnoer R69, 95 en brons kralehalssnoer R69, 95, ­Ackermans. Foto: Jacques Stander
Kies ’n elegante horlosie wat kan tel as juweliersware.


Bloes R99,99 en oorbelle R29,99, MRP. Broek R249,99 en baadjie R479,99, The Fix. Stewels R219,95, Ackermans. Halssnoer R399, Accessorize. Armband R209,50, Colette by Colette Hayman. Ring R69,95 Woolworths. Foto: Jacques Stander
Speelpakkie R599 en baadjie R599, Cotton On. Stewels R399,99, The Fix. Halssnoer R199 en leerarmband deur Witchery R349, Woolworths. Ring R399, Accessorize. Horlosie deur DKNY R1 199, Sterns. Palmtas R699, Accessorize. Foto: Jacques Stander
Moenie jou juweliersware se potensiaal beperk nie – meng jou metale deur goud, silwer en brons saam te dra.
Bloes R350, Foschini. Serp R599 deur Witchery en hoed R499, Woolworths. Diamanté-armband R149, grys-en-goue armbandstel R99, silwer ring R125 en wit armbandstel R99, Foschini. Diamanté­- ring R1 499, American Swiss. Rooi horlosie R1 499 en swart horlosie R999 albei deur Anne Klein, Sterns. Foto: Jacques Stander
Rok R189,99 en ringe R39,99 vir drie, MRP. Kopstuk R114,50 en armbande R249,50 vir vyf, ­Colette by Colette Hayman. Goue halssnoer R125, Foschini. Lang goue halssnoer R220, Woolworths. Oorbelle R99, Foschini. Foto: Jacques Stander
Bloes R199,99, The Fix. Broek R349,99 en laag-op-laag hangertjie R179, Cotton On. Jas R1 512,14, Woolworths. Armbande R114,50 vir nege, Colette by Colette Hayman. Geluks­armband R125, ­Foschini. Horlosie deur Tempo R899, American Swiss. Palmtas R699, Accessorize. Oorbelle R20, MRP. Foto: Jacques Stander

Kry dit hier

Accessorize 021-447-7718; Ackermans 0860-900-100; American Swiss 021-938-1943 ; Colette by Colette Hayman 021-937-5143; Cotton On 011-784-0218; Foschini 0860-104-764; MRP 0800-21-25-35; Sterns 0860-576-576; The Fix 0860-101-048; Woolworths  0860-022-002

Hoewel ons alles in ons vermoë doen om korrekte pryse te verskaf, kan foute voorkom waarvoor Huisgenoot en die verskaffers nie verantwoordelik gehou kan word nie.