KATPAKKE

WENK
Dra ’n ligte baadjie by die denimpak. As jy kort is, los die baadjie oopgeknoop sodat dit die illusie van ’n langer lyf skep.
Deur Style Republic R399,Spree.co.za
R1 499, Sissy Boy
R229,99, The Fix
WENK
As jy ’n voller figuur het, definieer jou vorm deur katpakke te dra wat by die middel ingevat is of voeg 'n smal belt by.

R179,99, MRP
Deur Edit R449, Spree.co.za
Deur Edit R449, Spree.co.za

SPEELPAKKIES

’n Model dra tydens die New Yorkse Modeweek by Spring Studios 2017 ’n deftige speelpak deur Zimmermann. (Foto: Gallo Images/Getty Images)

WENK
As jy ’n groot bolyf het, is ’n kat- of speelpak met 'n V-hals vir jou. Die styl beklemtoon jou sleutelbeendeel en laat jou borste kleiner lyk.
R299,99, The Fix
R599, Woolworths
R119,99, MRP
WENK
 Vir ’n informele somerstyl, dra gladiatorsandale, plat skoene of selfs tekkies by jou katpak.
R379, H&M
Deur Witchery R999, Woolworths
WENK
Kaal skouers is dié seisoen in die mode. Dra ’n bandjielose bra hierby of een met deursigtige plastiekbandjies.
R199,99, The Fix
R199,99, The Fix
R129,99, MRP

KRY DIT HIER:

H&M 021-826-7300; MRP 0800-212-535; Sissy Boy 021-506-4600; Spree.co.za; The Fix 0860-101-048; Woolworths 0860-022-002

Hoewel ons alles in ons vermoë doen om korrekte pryse te verskaf, kan foute voorkom waarvor Huisgenoot en die verskaffers nie verantwoordelik gehou kan word nie.

MODELFOTO'S: GALLO IMAGES/GETTY IMAGES