40’s

Die Spaanse aktrise Ingrid Rubio by die premiére van Gamorra in Januarie in Madrid, Spanje

Speel met strepe, blokke en effekleure.

Deur Witchery R999, Woolworths
R799, Forever New
R699, Woolworths
R550, Woolworths
Deur Trenery R1299, Woolworths
R329, H&M
Deur Mango, R1149, Edgars
R599, Woolworths

Stylwenk
Op dié ouderdom kan jy stylvol en gemaklik in ’n lospassende hemprok wees. Dis ook vleiend sonder dat dit oorgroot of sakkerig is. 

BYKOMSTIGHEDE

Tekkies deur Madison R599, Spree.co.za
Sak R669,50, Colette by Colette Hayman
Hakskoene deur Mango R999, Edgars
Ring R99,50, Colette by Colette Hayman
Skoene deur Mango R849, Edgars

50’s

Julianne Moore by die Cannes-rolprentfees in Frankryk. Foto: Gallo Images/ Getty Images

Hang uit in ’n deftige hemprok

R999, Zando
R149.99, MRP
R699, Woorlworths
Deur Mango R749, Edgars
Deur Style Republic R399, Spree.co.za
Deur Daniel Hechter R525, Truworths
R120, MRP
Deur Mango R1299, Edgars

BYKOMSTIGHEDE

Palmtas R339,50, Colette by Colette Hayman
Veterskoene deur Edit R399, Spree.co.za
Oorbelle R299, Accessorize
Hakskoene deur Cherry Collection R429, Spree.co.za

Stylwenk
’n Kraaglose hemp­rok skep ’n vroulike silhoeët. Moenie bang wees om jou modieus­ste juweliersware by te voeg om dit meer flair te gee nie.

Kry dit hier

Accessorize 021-447-7718; Colette by Colette Hayman 021 -937- 5436; Edgars 0800-203-925; Forever New 021-419-4552; Footwork 011-345-8000; H&M 021-826-7300; Madison 021-510-4510; MRP 0800-212-535; Spree.co.za; The Fix 0860-101-048; Truworths 021-460-2300; Woolworths 0860-022-002; Zando.co.za; Zara 021-302-1500

Hoewel ons alles in ons vermoë doen om korrekte pryse te verskaf, kan foute voorkom waarvoor Huisgenoot en die verskaffers nie verantwoordelik gehou kan word nie