Fraai 

Dié mooi stewels kan by jeans met korter pype gedra word vir ’n glansryke voorkoms.

Deur Miss Black R799, Spree.co.za
Deur Madison R699, Spree.co.za
R1 199, Charles & Keith
Deur Madison R699, Spree.co.za

Blok myself 

Om jou bene langer te laat lyk, dra sokkie- of enkel­stewels met blokhakke by ’n broek wat die enkels wys.

Deur Jada R399, Spree.co.za
R999, Charles & Keith
R399, The Fix
R359,99, The Fix

Enkeldiep

Dié seisoen is punt- en spykerhakstewels groot nuus. Dra dit saam met ’n romp of broek wat kort bokant die enkel eindig.

R999, Charles & Keith
Deur Jada R399, Spree.co.za
Deur Jada R379, Spree.co.za
R659, Zara

Topwenke
Stewels kan duur wees, maar onthou, ’n paar van goeie gehalte sal veel langer as ’n minderwaardige paar hou.  Plat stewels en dié met katjiehakke is ’n goeie keuse vir die werk, want dis gemaklik.  Oortree die reëls met wit stewels – dis veelsydig. 


Kry dit hier
Charles & Keith 021-938-1217, 021-937-4686; Foschini 0860-104-764; MRP 0800-212-535; Spree.co.za; The Fix 0860-104-764; Woolworths 0860 -022-002; Zara 021-302-1500 
Hoewel ons alles in ons vermoë doen om die regte pryse te verskaf, kan foute voorkom waarvoor Huisgenoot en die verskaffers nie verantwoordelik gehou kan word nie.