LISA: Langmoutop R99, Pick n Pay. Kort katpak R139,99, MRP. Poncho met kraag R280, Exact. Kouse R69,99, Jet. Handsak R499, Colette by Colette Hayman. CHLOE: Rok R129,99, MRP. Poncho R200,75 en kouse R49,93, Pick n Pay. ERNA: Rok R139,99 en skoene R99,99, MRP. Knooptrui R699, Woolworths. Kouse R79, Pick n Pay. Oorbelle R199,50, halssnoer R219, silwer halssnoer R199,50 en handsak R499, Colette by Colette Hayman. Foto: Misha Jordaan
Modewenk
’n Fluweelrok maak ’n stelling; moet dit nie onder te veel lae wegsteek nie. Dra eerder ’n rolhalstop daaronder en rond dit met ’n kasjmierserp af vir ’n elegante voorkoms
LISA: Bloes deur Country Road R1 099, kouse R90,73 vir twee en hoed R250, Woolworths. Rolhalstop vanaf R169, Miladys. Rok R699, Poetry. Skoene R159,99, MRP. Handsak R669,50, Colette by Colette Hayman. CHLOE: Veloerrok R299 en mus R121,05, Woolworths. Moulose kunspelsbaadjie R189,95 Ackermans. Kouse R49,93, Pick n Pay. Stewels R79,99, MRP. Foto: Misha Jordaan
LISA: Rolhalstop R59,99, hakskoene R189,99 en sonbril R59,99, MRP. Rok deur Sissy Boy R899, Spree.co.za. Kunspelsstola deur Witchery R899, Woolworths. Halssnoer R149, Miladys. CHLOE: Rok R119,99, MRP. Baadjie R239,95 en kouse R59,95, Ackermans. Tekkies R199, Exact. Rugsak R250, Woolworths. Erna: Rok R199 en sonbril R89, Exact. Baadjie R750 en kouse R55,48, Woolworths. Skoene R129,99, MRP. Foto: Misha Jordaan
Hemprok R599, Woolworths. Knooptrui R169,95, Ackermans. Ponti­-spanbroek vanaf R259, halssnoer R159 en handsak R299, Miladys. Serp R199, Poetry. Foto: Misha Jordaan
CHLOE: Top R60, MRP. Spanbroek R79,95 vir twee, Ackermans. Knooptrui R200,75 en stewels R109,96, Pick n Pay. Mus R79,95 (met serp), Ackermans. ERNA: Rok R453,94, jeans R350 en los trui R402,50, Woolworths. Rugsak R729, Colette by Colette Hayman. Foto: Misha Jordaan
LISA: Top R99, Pick n Pay. Spanbroek deur Witchery R499 en baadjie R2 299 deur Country Road, Woolworths. Stewels R180, Exact. Belt R49,99 vir twee, MRP. Serp R199, Poetry. Handsak R629,50, Colette by Colette Hayman. ERNA: Rolhalstop vanaf R169 en ponti­spanbroek vanaf R259, Miladys. Stewels R499 en handsak R240, Exact. Belt deur Country Road R499 en oorvouserp R353,07, Woolworths. Halssnoer R59,99, MRP. Foto: Misha Jordaan
Modewenk
Meng die seisoen se modieusste skakerings: kersierooi, blougroen en mosterdgeel
Rolhalstop vanaf R169 en poncho met halssnoer vanaf R379, Miladys. Langbroek R559, Poetry. Oorbelle deur Country Road R599 en armband deur Country Road R699, Woolworths. Hoed R450, Poetry. Palmtas R339, Colette by Colette Hayman. Foto: Misha Jordaan
Modewenk
’n Blommebloes is die perfekte pasmaat vir ’n plooiromp. Dra dit saam met kouse en enkelstewels vir die dag en kies metaalkleurige stewels en ’n palmtas vir die aand
ERNA: Hemp R260, Exact. Wonderfit-­noupyplangbroek vanaf R339 en halssnoer R179, Miladys. Mantel deur Country Road R2 499, Woolworths. CHLOE: Rolhalstop R89 en poncho R260, Ackermans. Spanbroek R49,99, MRP. LISA: Rolhalstop R59,99 en belt R49,99 vir twee, MRP. Bloes deur Country Road R779, Woolworths. Romp R260, Exact. Halssnoer R149, Miladys. Foto: Misha Jordaan
Modelle: Lisa C van Twenty Model Management, Erna van Above Talent Models en Chloe van Above Talent Models; hare & Grimering: Sian Bianca Moss van One League Agency; student: Ra-eesah Fredericks
Kry dit hier
Ackermans 0860-900-100; Colette by Colette Hayman 021-937-5436; Exact 0860-005-439; Jet 0800-203-925; Miladys 0800-310-290; MRP 0800-21-25-35; Pick n Pay 021-658-1000; Poetry 021-419-0020; Spree.co.za; Woolworths 0860-022-002 
Hoewel ons alles in ons vermoë doen om korrekte pryse te verskaf, kan foute voorkom waarvoor Huisgenoot en die verskaffers nie verantwoordelik gehou kan word nie.