Denim

Iets soos te veel denim bestaan nie, veral noudat denim op denim so byderwets is.

’n Denimrok deur die ontwerper Chen Wen by die Mercedes-Benz-China-­modeweek lente/somer 2018. Foto: Gallo Images/Getty Images
Rok R159,99, MRP
Winskoop
Dra dié rok by enkelstewels.
Top R329, Woolworths
Asimmetriese romp R499, Woolworths
Modewenk
Moenie een skakering denim dra nie. ’n Ligter top by ’n donkerder romp lyk stylvoller.

Denim-staatmakers

Denimhemp R399, Foschini
Geborduurde jeans R299, The Fix
Denimbaadjie R399,99, The Fix
Speelpakkie met knoopdetail voor R499, Woolworths

DRA DíT BY

Vermy denimbykomstighede wanneer jy denim van kop tot tone dra.

Sonbril deur Dailyfriday R99, Superbalist.com
Hakskoene R450, Foschini
Hangertjie R229 vir 3, H&M
Cross-handsak R449,50 Colette by Colette Hayman

AARDS

Aardse kleure van kop tot tone laat ’n mens stylvol lyk.

’n Vivienne Tam-rok by die Mercedes-Benz-China-modeweek lente/somer 2018. Foto: Gallo Images/Getty Images

Top deur Mango R299, Spree.co.za
Kortbroek deur Forever New R499, Spree.co.za
Modewenk
  ’n Ligte toppie in ’n aardse kleur is nommerpas vir warm someraande. Dra dit by ’n kortbroek. 

Sag en aards

Rok R329, H&M
Top R299, Woolworths
Broek R399, Woolworths
Top R299, Woolworths

Dra dít by

Bykomstighede in dieselfde skakering hou jou voorkoms subtiel en sjiek.

Sonbril deur Unknown Eyewear R295, Zando.co.za
Horlosie R299, Woolworths
Sak R450, Woolworths
Sandale deur Forever New R449, Spree.co.za

Kry dit hier

Colette by Colette Hayman 021-937-5436; Foschini 0860-104-764; H&M 021-826-7300; MRP 0800-21- 25-35; Spree.co.za; Superbalist.com; The Fix 0860-101-048; Woolworths 0860-022-002; Zando.co.za 

Hoewel ons alles in ons vermoë doen om korrekte pryse te verskaf, kan foute voorkom waarvoor Huisgenoot en die verskaffers nie verantwoordelik gehou kan word nie.