Eenskouer

Lyfpak R89,99, MRP
Kortbroek R329, H&M
Armbande R59,99 vir 7, MRP
Handsak R499, Forever New
Gladiatorsandale R299, Woolworths

Kort top

Kort top deur Mango R549, Edgars
Oorvouromp deur Style Republic R299, Spree.co.za
Skouersak R249, H&M
Blokhaksandale R799, Forever New

Halternek

Hoed R79,99, MRP
Sonbril R59,99, MRP
Rok R629, H&M
Espadrilles R399, Woolworths

Noupassend

Halssnoer deur Mimco R150, Woolworths
Noupassende rok R529, H&M
Handsak R599, Woolworths
Hakskoene deur Style Republic R399, Spree.co.za

Gemaklik

Nekband R25,99, MRP
Top R129, H&M
Langbroek R429, H&M
Sandale R99,99, MRP
Halssnoer deur Mimco R150, Woolworths

Kry dit hier

Edgars 0800-203-925; Forever New 021-419-4552; H&M 021-826-7300; MRP 0800-212-535; Spree.co.za; Woolworths 0860-022-002

Hoewel ons alles in ons vermoë doen om die korrekte pryse te verskaf, kan foute voorkom waarvoor Huisgenoot en die verskaffers nie verantwoordelik gehou kan word nie.

Mode-assistent: Meagan Davids