En niks kos meer as R299 nie!


Vat dit kop toe!

Hoed R249, H&M
Hoed R180, Foschini
Sonbril deur Unknown Eyewear R295, Zando.co.za

Juweliersware wat 'n stelling maak

Belt-armband R99,95,Woolworths
Oorbelle R59, Foschini
Nekband R129, H&M
Armband deur Joy Collectables R129, Spree.co.za
Ringe deur Style Republic R79 vir drie, Spree.co.za
Hangertjie R149, H&M
Horlosie deur Digitime R209, Spree.co.za

Belts, skoene en sakke

Belt met knoppies deur Joy Collectables R199, Spree.co.za
Lyfband deur Dailyfriday R149, Superbalist.com
Blokhak­skoen R189,99, MRP
Tekkies R299, Woolworths
Rugsak deur Pop Candy R159, Spree.co.za
Skouersak met knoppies deur Joy Collectables R249, Spree.co.za

... en iets ekstra

Rebel-sleutelring R99, H&M
Materiaal­wapens R129 vir twee, H&M


Kry dit hier

Foschini 0860-104-764; H&M 021-826-7300; MRP 0800-21-25-35; spree.co.za; superbalist.com; Woolworths 0860-022-002; zando.co.za 

Hoewel ons alles in ons vermoë doen om korrekte pryse te verskaf, kan foute voorkom waarvoor Huisgenoot en die verskaffers nie verantwoordelik gehou kan word nie.