Blomme

Wenk
Wys jou innerlike prinses deur metaalkleurige bykomstighede by ’n blommespeelpakkie te dra.
Speelpakkie R299,99, The Fix
Skouersak deur Style Republic R249, Spree.co.za
Blokhakskoene R179,99, MRP
Nekband R179, H&M
Oorbelle R149, H&M

Stadstyl

’n Gas by die New Yorkse Modeweek 2017 wys haar skouers en rond haar katpak met ’n breë toerygbelt af. Foto: Gallo Images/Getty Images
Wenk
Tekkies met blink knoppies gee ’n tong-in-die-kies-gevoel aan ’n stemmige katpak.
Katpak deur Mango R849, Spree.co.za
Palmtas R259,50, Colette by Colette Hayman
Tekkies R759, Zara
Breë belt deur Country Road R499, Woolworths
Sonbril R79,99, The Fix
Oorbelle deur Style Republic R79, Spree.co.za

Straatslim

Die model Cindy Bruna is in New York af­geneem terwyl sy sportief-sjiek lyk in ’n swart katpak en wit tekkies. Foto: Gallo Images/Getty Images

Wenk
Dis nie nodig om ’n oorbel weg te gooi as jy sy maat verloor het nie; enkel-oorbelle is ’n groot gier.
Katpak deur Mango R849, Spree.co.za
Enkel-oorbel R69,95, Woolworths
Halssnoer R99,95, Woolworths
Skouersak R350, Woolworths
Hoed R179, H&M
Tekkies R299,99, The Fix

Sjiek Frans

’n Gas by die New Yorkse Modeweek 2017 lyk spoggerig met swart aksente. Foto: Gallo Images/Getty Images

Wenk
Deftige ekstras laat ’n informele uitrusting deftig lyk. Belê in fyn oorbelle en ’n mini-palmtas.
Katpak deur Edit R449, Spree.co.za
Oorbelle R529, H&M
Sonbril R129, H&M
Halssnoer deur Jewels and Lace R99, Spree.co.za
Bokspalmtas R559, Zara
Wighakskoene R189,95, Ackermans
Halssnoer deur Jewels and Lace R99, Spree.co.za

KRY DIT HIER

ACKERMANS 0860-900-100; COLETTE BY COLETTE HAYMAN 021-937-5436; H&M 021-826-7300; MRP 0800-21-25-35; SPREE.CO.ZA; THE FIX 0860-101-048; WOOLWORTHS 0860-022-002; ZARA 011-302-1500

LET WEL

Hoewel ons alles in ons vermoë doen om die korrekte pryse te verskaf, kan foute voorkom waarvoor Huisgenoot en die verskaffers nie verantwoordelik gehou kan word nie.