KOFFIE

Beker R25,99, MRP Home,
Beker R145, Weylandts
Beker met bord R349 (vir 2), Superbalist.com
Koffiemaker (9 bekers) deur Taurus R500, Makro
Nescafé Genio-twee- kapsule-koffiemasjien deur De’Longhi, R2 099, Makro
Digitale koffiemasjien deur Russell Hobbs R735, Game


Wenk
Hierdie koffiepers is in sowat 16 kleure beskikbaar – kies een wat by jou kombuis pas. 

Koffiemeul deur Bialetti R569, Yuppiechef.com
Koffiedompelpot R350, Woolworths
Franse koffiepers (800 ml) deur Le Creuset R1 059, Yuppiechef.com

Wenk
Beïndruk jou gaste deur stensils te gebruik om cappuccinokuns te skep.

Cappuccinostensils R80, Boardmans
Houtkoffie-skeplepel R35, Weylandts
Vierstuk-teelepelstel R299, @home

TEE

Beker R79, @home
Koppie en piering deur Lumela Afrika R99, Yuppiechef.com
Koppie en piering deur Maxwell & Williams R199,95, Boardmans
Beker R49,95, Boardmans


Wenk
Meng en pas koppies met verskillende patrone en vorms vir ’n eklektiese gevoel.
Beker met bamboespiering R125, Weylandts
Beker R79,99, H&M
Koppie R129, H&M

Teepot R949,97, Boardmans
Teepot met siffie deur Eetrite R549,95, Boardmans
Teepot R250, Woolworths


Wenk
Dié emalje-potjie kan warm raak en jou dalk brand – hekel ’n mooi baadjie daarvoor.
Teepot R499, Superbalist.com
Houer vir teeblare R99, @home
Houer vir tee­blare R14,99, Pep


Kry dit hier

@Home 0860-66-66-74; Boardmans 0800-203-925; Game 0861-4263-2273; H&M 086-0690-707; Makro 0860-300-999; MRP Home 0800-212-535; PEP 086-073-7000 ; Superbalist.com; Weylandts 086-010-3400; Woolworths 0860-100-987; Yuppiechef.com 0861-987-743

Hoewel ons alles in ons vermoë doen om die korrekte pryse te verskaf, kan foute voorkom waarvoor Huisgenoot en die verskaffers nie verantwoordelik gehou kan word nie.