ROKKE EN KATPAKKE 

Blomme op ’n swart agtergrond is dramaties. Dis ’n ontwerp van Caroline Constas by die Miami-swemweek. Foto: Gallo Images/Getty Images
R699, Queenspark
R699, Queenspark
R899, Zara
R200, Pick n Pay
R399, Foschini
R1 499, Poetry
R140, Jam Clothing
R269,99, The Fix

BYKOMSTIGHEDE

R399, Foschini
R199,99, The Fix
R879, Zara
Palmtas deur Dune R1 199, Edgars; Hakskoen deur Dune R1 699, Edgars

TOPS

Waag en wen deur blomsandale te dra by die kimono regs en rond dit af met ’n blomhandsak

Ons hou baie van dié los wyepypbroek wat saam met ’n blomtoppie gedra is by die Melbourne-modeweek. Foto: Gallo Images/Getty Images
Vanaf R559, Miladys
R199,99, The Fix
R699,95, Billabong
R199,99, The Fix
Deur David Jones R899, Woolworths
Modewenk
Kontrasteer dié sagte toppies met jeans of 'n denimbaadjie.
Vanaf R359, Miladys
Kimono R299,99, The Fix
R699, Zara
R319, Jeep


Modewenk
Dra 'n kimono by enigiets van jeans en hoë hakke tot 'n kortbroek.


BYKOMSTIGHEDE

Deur Footwork R359, Spree.co.za
R99, Foschini
Deur Style Republic R79, Spree.co.za
R179, Makro
R399, Miladys


ROMPE EN BROEKE 

Dra tekkies by ’n wyepypblombroek vir ’n lentedag buite of selfs kantoor toe. Verruil die tekkies vir hoëhakskoene en jy’s reg vir uitgaan ná werk.

Bandjiesandale ­ en ’n band­jies- T-hemp by ’n blomromp op die loopplank tydens die Melbourne-modeweek. Foto: Gallo Images/Getty Images
Vanaf R379, Miladys
R159,95 vir 2, Ackermans
R879, Zara
R99,99, MRP
Modewenk
By dié kortbroek, kort jy 'n sonhoed en espadrilles.
R879, Zara
R159,99, MRP
R659, Zara
R159,99, MRP
R759, Zara
Modewenk
Wanneer jy onder groot blomme dra, hou dinge eenvoudiger bolangs.


BYKOMSTIGHEDE

Deur Converse R1 399, Superbalist.com
Deur Aldo R899, Superbalist.com
Deur Blackcherry R379, Spree.co.za
Deur Jada R349, Spree.co.za
Kry dit hier

Ackermans  0860-900-100; Billabong 042-200-2600; Edgars 0800-203-925; Foschini  0860-104-764; Jam Clothing 031-303-9670; Jeep 031-313-1400; Makro 0860-300-999; Miladys 0800-310-290; MRP 0800-21-25-35; Pick 'n Pay  021-658-1000; Poetry 021 419-0020; Queenspark 021-460-9400; Spree.co.zaSuperbalist.com; The Fix 0860-101-048; Woolworths 0860-022-002; ZARA 011-302-1500

Hoewel ons alles in ons vermoë doen om korrekte pryse te verskaf, kan foute voorkom waarvoor Huisgenoot en die verskaffers nie verantwoordelik gehou kan word nie.