SOKKIE-SOKKIE

Dolce & Gabbana- mansmodeweek, lente/somer 2018, Milaan Foto: Gallo Images/Getty Images
Wooyoungmi - lente/somer 2018, Parys Foto: Gallo Images/Getty Images

Nou kan jou sokkies ook die kollig steel. Rol die some van jou langbroek op en dra funky sokkies by sportiewe slentertekkies.

Sokkies deur Sock Art R99, Spree.co.za
Sokkies deur Stance R199, Spree.co.za
Sokkies deur Style Republic R49, Spree.co.za
Sokkies deur Stance R349, Spree.co.za

IN DIE SAK

Lanvin - lente/somer 2018, Parys Foto: Gallo Images/Getty Images

Verruil jou afgeleefde rugsak vir ’n ligte en nuttige heupsak. Kies funky patrone en style om jou voorkoms ’n retro-gevoel te gee.

Heupsak R249, H&M
Heupsak deur Adidas Originals R499, Spree.co.za
Skouersak deur Soviet R189, zando.co.za

KOPSTUKKE

Matiere-lente/somer 2018, New York Foto: Gallo Images/Getty Images

Laphoede (die sogenaamde “bucket hat”) beskerm jou op die byderwetsste manier teen die son.

R50, MRP
Deur Pringle of Scotland R499, Spree.co.za
Deur Fila R299, Spree.co.za
R199, Old Khaki

VOOR DIE VOET

OfficineGenerale - lente/somer 2018, Parys Foto: Gallo Images/Getty Images

Gladiatorsandale is weer mode. Dra jou leersandale by ’n knoophemp en kakie chino-kortbroek.

Sandale deur Edited R299, Spree.co.za
Sandale R1 199, H&M
Sandale deur Trenery R799, Woolworths

Hoog trap

Consistence - lente/somer 2018, Milaan Foto: Gallo Images/Getty Images

Hoog gesnyde tekkies met enkelbande trek aandag in die tekkie-afdeling.

Deur Reebok R1 499, Spree.co.za
R249,99, MRP
Deur Puma R1 999, Spree.co.za

Kry dit hier

Cotton On 011-784-0218; H&M 021-826-7300; Le Coq Sportif 012-345-4527; MRP 0800-21-25-35; Old Khaki 021-91-8797; spree.co.za; Woolworths 0860-022-002; zando.co.za

Hoewel ons alles in ons vermoë doen om korrekte pryse te verskaf, kan foute voorkom waarvoor Huisgenoot en die verskaffers nie verantwoordelik gehou kan word nie.