ROKKE

’n Model wys Brandon Maxwell se goudgeel een­skouerrok by die New Yorkse Mode­week. Foto: Gallo Images/Getty Images


R3 800, Ted Baker
R179,99, MRP
R399, Woolworths
Katpak deur Mango R1 699, Edgars
Modewenk
Bang vir te veel kleure? Kies 'n bleekkleurige handsak of skoene by jou aandagtrekrok.
R99,95, Ackermans
Deur Mango R699, Edgars
Deur Mango R1 399, Edgars
Deur Mango R949, Edgars

Modewenk
Pleks van kontraste, kan  jy ook by dié rooi rokkie rooi skoene en 'n rooi handsak dra.


BYKOMSTIGHEDE

R1 499, Steve Madden
R399,Kingsmead
R219,50, Colette by Colette Hayman
R899, Accessorize
R239, Colette by Colette Hayman


TOPS

’n Model tydens die Jacque­mus-­verto­ning by die Paryse Modeweek. ’n Ligblou sak by helderblou en -rooi lyk mooi. Foto: Gallo Images/Getty Images
R249,99, MRP
R139,99, MRP
Deur Mango R449, Edgars
R499, Woolworths
Modewenk
Geel in al sy skakerings gaan die somer steeds 'n topkleur wees; dra enigiest hierby.
R229, H&M
Deur Mango R949, Edgars
R299, Foschini
Top R129,95, Ackermans


Modewenk
By sulke vloeiende tops sal 'n noupyplangbroek in somerkatoen goed lyk.


BYKOMSTIGHEDE

R1 299, Steve Madden
R3 890, follifolliesa.co.za
R499,50, Colette by Colette Hayman
R269,50, Colette by Colette Hayman
R349, Cotton On


ROMPE EN BROEKE

Trek aandag met helder kleure soos dié model tydens die Delpozo-vertoning by die New Yorkse Modeweek. Foto: Gallo Images/Getty Images
Broek deur Trenery R1 299, Woolworths
Deur Edit R299, Spree.co.za
Romp deur Cinch R229, Spree.co.za
R2 400, Ted Baker
Modewenk
Dra 'n helderbont top met dieselfde heldergeel ondertoon as jou heldergeel romp.
R679, Zara
R429, H&M
R399, Foschini
Deur Trenery R399, Woolworths
Modewenk
Rooi, geel, oranje of blou broeke sal goed by 'n helderpienk top pas.


BYKOMSTIGHEDE

R799, Vans
R79,99, Woolworths
R399, Kingsmead
R399, Zara
R299,50, Colette by Colette Hayman


Kry dit hier

Accessorize 021-447-7718; Ackermans 0860-900-100; Colette by Colette Hayman 021-937-5143; Cotton On 011-784-0218; Edgars 0800-203-925; follifolliesa.co.za; Foschini 0860-104-764; H&M 021-826-7300; Kingsmead 031-579-2058; MRP 0800-212-535; Spree.co.za; Steve Madden 011-784-0406; Ted Baker 011-450-1156; vans 0860-104-764; Woolworths 0860-022-002; zara 011-302-1500

Hoewel ons alles in ons vermoë doen om korrekte pryse te verskaf, kan foute voorkom waarvoor Huisgenoot en die verskafferS nie verantwoordelik gehou kan word nie.