ROKKE EN KATPAKKE

Breë strepe en ’n asimmetriese soom soos gesien by die Celine-­vertoning tydens die Paryse Modeweek. Foto: Gallo Images/Getty Images
R899, Poetry
R599, Old Khaki
R299,99, The Fix
R249,99, The Fix
Deur London Hub R799, Zando.co.za
Modewenk
'n Oopskouer-streeppatroon is romanties en veelsydig. Skep 'n byderwetse voorkoms met wit tekkies daarby.
R399, Woolworths
R329, H&M
Vanaf R399, Miladys
Deur Mango R549, Spree.co.za


BYKOMSTIGHEDE 

R859, Zara
R559, Zara
R99,99, The Fix
R799,Superbalist.com
Deur Country Road R399, Woolworths

BAADJIES EN TOPS 

Versag die strepe deur dit by ’n somerwit langbroek of ’n kortbroek met ’n hoë, ingetrekte middeltjie te dra.

Mal oor die deftige bloes by die donkerblou kortbroek! Dit is by die São Paulo- mode­week gesien. Foto: Gallo Images/Getty Images
R799, Old Khaki
Deur Mango R1 399, Edgars
Deur Mango R949, Edgars
Deur Mango R199, Spree.co.za
R169,99, The Fix
Modewenk
'n Streepbaadjie kan jare lank 'n staatmaker wees.
R499, Queenspark
Deur Mango R599, Spree.co.za
R629, H&M
R599, Jeep

Modewenk
Asimmetriese strepe kan jou skraler laat lyk.


BYKOMSTIGHEDE 

R199, Old Khaki
Deur Footwork R399, Zando.co.za
R119,99, MRP
Deur Vera Moda R299, Superbalist.com
R139,95, Ackermans


BROEKE EN ROMPE

Dra bont strandstrepe by deftiger strepe in donkerblou vir ’n tikkie pret.

Hou die kleure eenvoudig as j­y strepe in ver­skil­lende rigtings dra. ’n Model by die Sweet Matitos-vertoning by die Barcelona-modeweek. Foto: Gallo Images/Getty Images
R599, Queenspark
Deur Mango R599, Edgars
Deur Mango R949, Edgars
R159,99, MRP
R169,99, MRP
Modewenk
Dra die romp by 'n prentjies-T-hemp of 'n wit katoenhempie.
R159,95 vir twee, Ackermans
Deur Mango R449, Edgars
R899, Zara
R350,Woolworths


Modewenk
As jy peervormig is, kies 'n uitkloktop by 'n nou romp. 


BYKOMSTIGHEDE 

Deur Footwork R399, Spree.co.za
R299, Kingsmead
R299, Kingsmead
R359, Zara
R659, Zara


Kry dit hier

Ackermans 0860-900-100; Edgars 0800-203-925; H&M 021-826-7300; Jeep 031-313-1400; Kingsmead 031-579-2058; Miladys 0800-21-25-35; MRP 0800-21-25-35; Old Khaki 021-914-8797; Poetry 021-419-0020; Queenspark  021-460-9400; Spree.co.za; Superbalist.com; The Fix 0860-101-048; Woolworths 0860-022-002; Zando.co.za; Zara 011-302-1500

Hoewel ons alles in ons vermoë doen om korrekte pryse te verskaf, kan foute voorkom waarvoor Huisgenoot en die verskafferS nie verantwoordelik gehou kan word nie.