Mammajeans 

Wat is mammajeans?
Dié soort jeans het ’n hoë middel, sit ruim om die boude en heupe en raak nouer na die enkels; dus gee dit ’n mens vorm.

Maak jou mamma­jeans iets besonders met ’n sy­hemp soos die werklikheidster Kourtney Kardashian s’n. Foto: Gallo Images/Getty Images

So dra jy dit deftig 


Horlosie deur DKNY R1 899, Spree.co.za
Skoene deur Miss Black R539, Spree.co.za
Jeans, R429, H&M
Hemp R379, Woolworths
Armband deur Aldo R149, Superbalist.com

Tof dit so op vir slenterdrag 

Handsak R499, Foschini
Belt deur Country Road R498,99, Woolworths
Breistoftop deur Mango R449, Spree.co.za
Jeans, R199,99, MRP
Oorbelle deur Cotton On R129, Superbalist.com
Aanglip-skoene R259, Miladys
Sonbril R299,50, Colette by Colette Hayman

Noupypjeans 

Wat is noupypjeans?
Dit is ’n staatmaker en skep ’n pragtige silhoeët wanneer dit reg gestileer word.

Noupypjeans en ’n wit knoophemp gee die model Gisela Bünchen ’n sjiek voorkoms. Foto: Gallo Images/Getty Images

So dra jy dit deftig 


Top deur Mango R699, Spree.co.za
Enkelstewels deur Jada R399, Spree.co.za
Kimono R299,99, The Fix
Jeans,R199,99,MRP
Oorbelle R125, Poetry
Halssnoer R59,99, The Fix

Tof dit so op vir slenterdrag 

Leerbeltbeursie R799, Poetry
Tekkies deur Levi’s R449, Spree.co.za
Hemp R429, Woolworths
Serp R299, Poetry
Jeans, R299, Makro
Sonbril R2 290, Sunglass Hut

Baadjie 

Verruil jou klassieke items vir een van dié byderwetse weergawes met van versierings en treffende moue tot rugkantverrassings. 

Aalto-lente/somer 2019-ver- to­ning vir mans- en vroue-modes in Milaan. Foto: Gallo Images/Getty Images
’n Model op die Modem- lente/somer 2019-modevertoning in São Paulo, Brasilië. Foto: Gallo Images/Getty Images
R629, H&M
R799, Woolworths
Deur Levi’s R1 499, Zando.co.za
Deur Levi’s R999, Zando.co.za
299,99, MRP

Eenstuk 

Soek een wat by jou liggaamsvorm pas. As jy lank is, sal ’n wye­pyp­kat­pak jou lyf kom­pli­men­teer. Los­passende katpakke met ’n belt of rek wat die middel beklemtoon, werk vir almal.

Informeel en elegant by die C/Meo Collective-vertoning op die Mer­ce­des-Benz-modeweek in Sydney, Australië. Foto: Gallo Images/Getty Images
’n Uitrusting by die Colec- tivo Diseño Mexicano- vertoning op die Mercedes-Benz-mode-week in Mexikostad. Foto: Gallo Images/Getty Images
R759, Zara
R229,99, MRP
Deur Levi’s R1 999, Zando.co.za

Rok 

’n Denimrok is soos ’n denimhemp – dis klassiek koel, maklik om te dra en perfek vir naweke. 

’n Model by die Carolina Herrera- lente/somer 2018-vertoning op die New Yorkse Modeweek. Foto: Gallo Images/Getty Images
’n Uitrusting by die Colec- tivo Diseño Mexicano- vertoning op die Mercedes-Benz-mode-week in Mexikostad. Foto: Gallo Images/Getty Images
Deur Levi’s R999, Zando.co.za
R299, Makro
R219,95, Ackermans
R259,95 Ackermans
R550, Foschini

Dubbele denim 

Dra denim van kop tot tone. As jy dieselfde kleur denim gaan dra, gee die uitrusting skop met ’n kleurvolle bykomstighede of belt.

’n Model by die Paskal-vertoning op die Paryse Modeweek. Foto: Gallo Images/Getty Images
Gesien by die Versus Versace- lente/somer 2018- vertoning op die Londense Modeweek. Foto: Gallo Images/Getty Images
Top R159,95, Ackermans
Romp R189,95, Ackermans
Hemp deur Mango R849, Spree.co.za
Romp R499, Woolworths
Deur Levi’s R999, Zando.co.za


Kry dit hier

Accessorize 021-447-7718; Ackermans 0860-900-100;Colette by Colette Hayman 021 937-5143; Footwork.online; Foschini 0860-104-764; H&M 021-826-7300; Makro 0860-300-999; Miladys 0800-310-290; MRP 0800-21-25-35; Pierrecardin.co.za; Poetry 021 419-0020; Queenspark 021 460-9400; Spec Savers 0860-105-405; Spree.co.za ; ­Sunglass Hut 021-486-6200; Superbalist.com ; The Fix 0860-101-048; Woolworths 0860-022-002; Zando.co.za ; Zara 011-302-1500 

Hoewel ons alles in ons vermoë doen om korrekte pryse te verskaf, kan foute voorkom waarvoor Huisgenoot en die verskaffers nie verantwoordelik gehou kan word nie.