Wenk vir selfdoen
Maak ’n rak soos dié met twee leerbelde en ’n stuk hout. Druk bloot die hout deur die belde en heg met D-hake aan die muur.

Teen die muur

Muurhorlosie R1 295, Coricraft
Spieël R399, H&M
Muurhaak deur Sixth Floor R299, Superbalist.com
Riethart R199,99, MRP Home
Raam R119, Makro
Muurhaak R295, Weylandts

Lapgoed

Kussingsloop van kunspels R229, H&M
Tafeldoek R349, H&M
Kussing R399,99, MRP Home

Bêreplek

Bamboesmandjie deur Sixth Floor R199, Superbalist.com
Draad­mandjie R399, H&M
Wasgoedmandjie R199, Makro
Mandjie R399, @home
Keramiekhouer R299, Woolworths
Marmerhouer R249 deur Country Road, Woolworths

Mooi nuttig

Hout-en-sement-sytafel R999, @home
Rottangstoel R1 899, @home
Vierstuk-marmer-peuselhappiebakkies R159, @home
Houtbord R299,99, MRP Home
Houtlamp R599, Woolworths
Slaaibak R499 deur Country Road, Woolworths
Seeppomp R299, deur Country Road, Woolworths
Eetstoel R1 895, Coricraft
Teeligkersiehouer R245, Weylandts
Kry dit hier

@home 0860-66-66-74; Coricraft 011-611-8700/021-505-6640; H&M 086-0690-707; Makro 0860-300-999; MRP Home 0800-212-535; Superbalist.com 086-002-2146; Weylandts 086-010-3400; Woolworths 0860-100-987 

Hoewel ons alles in ons vermoë doen om korrekte pryse te verskaf, kan foute voorkom waarvoor Huisgenoot en die verskaffers nie verantwoordelik gehou kan word nie.