Tref die oog in geel

Dié vrolike kleur word oral op die loopplank gesien en is die grootste kleurtrend vir lente 2019.

Top R299 en hoed R180, Woolworths. Langbroek R299,95, Edgars. Serp R179, Miladys. Oorbelle R230, Lovisa. Foto: Rizqua Barnes

Wees dapper en dra verskillende skakerings geel saam, of versag dit met gedempte kleure. Hoe ook al – jy sal ’n stelling maak.

Rok R379, H&M. Skoene R199,99, MRP. Serp R200, oorbelle R200 en armband R220, Lovisa. Handsak R695, Barethreadsfashions. Foto: Rizqua Barnes

Pret met blomme

Blomme is vleiend, vroulik en effens flirterig.

Rok R199, Dunns. Sandale R179,99, MRP. Blommekroon R140, Woolworths. Foto: Rizqua Barnes

Meng jou blombont met ander patrone, maar hou by ’n soortgelyke kleurpalet.

Blomme-maksirok R899, Queenspark. Tekkies R449, Cotton On. Oorbelle R200, Lovisa. Serp R49,99, MRP. Handsak R325, Bare­threadsfashions. Foto: Rizqua Barnes

Veelsydige rompe

Top R699,95, Billabong. Romp R399 en halssnoer R179, Miladys. Sandale R140, Dunns. Oorbelle R230, Lovisa. Haarband R175, Barethreadsfashions.Handsak R119,99, MRP. Foto: Rizqua Barnes

’n Romp bly ’n staatmaker. Belê nou in ’n sagte een met oulike patrone of ’n vloeiende styl.

Top R119,99, romp R119,99 en belt R69 vir 3, MRP. Tekkies R549, Cotton On. Oorbelle R250, Barethreadsfashions. Halssnoer R180, Foschini. Handsak R350, Woolworths. Foto: Rizqua Barnes

As jy dit werk toe dra, kombineer dit met formeler items wat jou voorkoms professioneel afrond.

Top R329, H&M. Romp R325, ­Contempo. Hoë­hakskoene R604,25, Woolworths. Oorbelle R250, Bare­threads­­fashions. Handsak deur Luella R699, Foschini. Foto: Rizqua Barnes
  • Assistent: Jarred De Kock; Model: Claudi P van Topco models; Hare en grimering: Shanaaz Alexander
Kry dit hier

Barethreadsfashion; Billabong 042-200-2600; Contempo.co.za; COTTON ON 011-784-0218; DUNNS 011-541-3111; Edgars 0800-203-925; Foschini 0860-104-764; H&M 021-826-7300; Lovisa  021-702-4545; MILADYS 031-313-5500; MRP 0800-21-25-35; Queenspark 021-460-9400; WOOLWORTHS 0860-022-002

Hoewel ons alles in ons vermoë doen om korrekte pryse te verskaf, kan foute voorkom waarvoor Huisgenoot en die verskaffers nie verantwoordelik gehou kan word nie.

Kom neem deel aan die gesprek
Volg Huisgenoot op InstagramTwitterFacebookWhatsApp en teken gerus in op ons nuusbriewe.