Modewenk
Dra juweliersware om jou vloei­ende maksirok effens deftiger te laat lyk. 


Rok R899 en oorbelle R179, H&M. Armbande R49,99 vir 6, MRP. Sak R199,50, Colette by Colette Hayman. Foto: Jacques Stander

Katpak R549, Cotton On. Oorvou- top R399, Foschini. ­Armbande R299 elk, H&M. Palmtas R699, Accessorize. Foto: Jacques Stander
Kanttop R550, ­Elegant-u.co.za. Rok R199,99, MRP. Hakskoene R604,25, Woolworths. Belt R150, Foschini. Sonbril deur Escada R3 695, Execuspecs. Sak deur Luella R1 099, Foschini. Foto: Jacques Stander
Top R799, Forever New. Hemprok R299,99 en langbroek R299,99, The Fix. Rugsak R729,50, Colette by Colette Hayman. Foto: Jacques Stander

Modewenk
Jy moet beslis dié lente ’n veterbelt in jou klerekas hê – sommer vir die somer ook.

Rok deur Style Republic R499, Spree.co.za. Belt R199, Foschini. Oorbelle R179, H&M. Sak deur ­Luella R799, Foschini. Foto: Jacques Stander


Modewenk
Kyk net hoe oulik lyk kleurryke sokkies by dié pers platform-hakskoene. 

Top R299, Miladys. Romp R119,99 en skoene R249,99, MRP. Sokkies R199, Sexysockssa.co.za. Belt R199, ­Foschini. Serp R399, Accessorize. Sak R779,50, Colette by Colette Hayman Foto: Jacques Stander

Modewenk
Dra ’n blommetop by ’n hoed en skerppuntstewels en lyk soos ’n cowgirl.


Top R89,99, MRP. Langbroek R249,99, The Fix. Sonbril R59,99, MRP. Serp R599, Accessorize. Sak deur Luella R699, Foschini. Foto: Jacques Stander
Ondertop R99,99, Ackermans. Blom­top R89,99 en stewels R239,99, MRP. Broek R799, H&M. Sonbril R399, For- ever New. Hoed deur Miss Guided R349, Superbalist.com. Sak deur Luella R599, Foschini. Foto: Jacques Stander


Modewenk
Ons waag graag: Dra steweltjies met ’n luiperdvelpatroon by jou blomme-klere.

Top R399, Foschini. Rok R299,99, The Fix. Stewels R629, H&M. Oorbelle R199,50, Colette by Colette Hayman. Serp (as kopdoek gedra)R299, Forever New. Foto: Jacques Stander


Kry dit hier

Accessorize 021-447-7718; Ackermans 0860-900-100; Colette By Colette Hayman 021-937-5143; Cotton On 011-784-0218 ; Elegant-u.co.za; Execuspecs 0860-109-289; Forever New  021-419-4552; Foschini 0860-104-764; H&M 021-826-7300; Miladys 0800-310-290; MRP 0800-21-25-35; Sexysockssa.co.za; Spree.co.za; Superbalist.com; The Fix  0860-101-048; Woolworths 0860-022-002

Hoewel ons alles in ons vermoë doen om die regte pryse te verskaf, kan foute voorkom waarvoor Huisgenoot en die verskaffers nie verantwoordelikheid kan aanvaar nie.

  • Assistent: Kim Coe; Model: Carolin Zank van Pulse Model Management; Hare en grimering: Algria Ferrreira