STYL 1

Waag met blink bykomstighede by ’n metaalkleurige rok. Beklemtoon dit met tikkies warm kleur.

Rok deur Rich Mnisi R1 399, Woolworths
Kimono deur For­ever New R899, Spree.co.za
Hakskoene deur Dolce Vita R439, Spree.co.za
Oorbelle deur Mimco R699, Woolworths
Haarknip R379, H&M
Skouersak R449,50, Colette by Colette Hayman

STYL 2

Wees dramaties in ’n rooi rok en ’n oordadige aandbaadjie van nagemaakte pels. Dra prettige sandale en oorbelle hierby.

Rok deur Forever New R1 299, Spree.co.za
Foppels­baadjie R1 299, Zara
Blokhaksandale R299,99, The Fix
Ringe R1 399 elk, Pandora
Oorbelle deur Mimco R799, Woolworths
Koevertsak R799, Accessorize

STYL 3

Hangoorbelle en ’n paar sandale in ’n interessante kleur verhef hierdie rokkie tot sterstatus.

Rok R2 999, H&M
Haksandale deur Miss Black R499, Spree.co.za
Oorbelle R219,50, Colette by Colette Hayman
Skouersak R379, H&M

STYL 4

As jy die gasvrou is wat moet onthaal, dra ’n gemaklike langbroek en plat skoene. Maar onthou die blinkgoed om te wys jy is in ’n feesstemming.

Top R329, H&M
Langbroek R799, H&M
Insteekskoene R499,95, Footwork
Oorbelle R99, Foschini
Armbande deur Aldo R249 vir ’n stel van sewe, Spree.co.za

Modeassistent: Grethe Swart

Kry dit hier

Accessorize 021-447-7718; Colette by Colette Hayman 021-937-5436;  Footwork 011-844-1000; Foschini 0860-104-764; H&M 021-826-7300; Miladys 0800-310-290; MRP 0800-212-535; Pandora 011-706 2377; Poetry 021-419-0020; Rage 011-444-1282/011-608-6800; SDM Eyewear 011-334-7020; Spree.co.za; The Fix 0860-101-048; Woolworths 0860-022-002; Zara 011-302-2800

Hoewel ons alles in ons vermoë doen om korrekte pryse te verskaf, kan foute voorkom waarvoor Huisgenoot en die verskaffers nie verantwoordelik gehou kan word nie.