Styl 1

Lyk subtiel klassiek en vroulik in ’n passende pastelkleurige rok met fyn juwele daarby. Die blokhakke gee ’n tikkie andersheid.

Rok deur Forever New R1 599, Spree.co.za
Wighakskoene deur Aldo R1 299, Spree.co.za
Halssnoer deur Mimco R1 799, Woolworths
Oorbelle R114,50, Colette by Colette Hayman
Skouersak R159,99, The Fix

Styl 2

Wie nie waag nie, wen nie. Kies ’n kortbroek met ’n satyntoppie daarby en ’n paar baie prettige blokhakskoene.

Top deur Mango R599, Spree.co.za
Kortbroek deur Witchery R599, Woolworths
Baadjie R1 499, Woolworths
Blokhakskoene deur Miss Black R599, Spree.co.za
Halssnoer R39,99, MRP
Sak R669,50, Colette by Colette Hayman

Styl 3

Dra ’n halssnoer wat sal aandag trek by ’n geblomde katpak. ’n Outydse handsak en fyn pastelkleurige sandale lyk stylvol, en les bes, ’n baie byderwetse sonbril.

Katpak deur Forever New R1 299, Spree.co.za
Hakskoene deur Footwork R499, Spree.co.za
Halssnoer R249,50, Colette by Colette Hayman
Skouersak deur Aldo R799, Spree.co.za
Sonbril deur Le Specs R279, SDM Eyewear

Styl 4

Bring die Franse vrou in jou na vore met ’n wyepyplangbroek by ’n sagte, bont bloes. Die insteekskoene is die perfekte afronding vir hierdie sjiek styl

Bloes deur Gert-Johan Coetzee R1 299, Woolworths
Palazzobroek R799, H&M
Insteekskoene R229, H&M
Oorbelle deur Mimco R449, Woolworths
Horlosie R350, Woolworths
Sak R699, Accessorize

Modeassistent: Grethe Swart

Kry dit hier

Accessorize 021-447-7718; Colette by Colette Hayman 021-937-5436;  Footwork 011-844-1000; Foschini 0860-104-764; H&M 021-826-7300; Miladys 0800-310-290; MRP 0800-212-535; Pandora 011-706 2377; Poetry 021-419-0020; Rage 011-444-1282/011-608-6800; SDM Eyewear 011-334-7020; Spree.co.za; The Fix 0860-101-048; Woolworths 0860-022-002; Zara 011-302-2800

Hoewel ons alles in ons vermoë doen om korrekte pryse te verskaf, kan foute voorkom waarvoor Huisgenoot en die verskaffers nie verantwoordelik gehou kan word nie.