JUWELIERSWARE

Halssnoer deur Jewels and Lace R79, Spree.co.za
Armbande R120 vir ’n stel van sewe, Woolworths
Halssnoer deur Jewels and Lace R149, Spree.co.za
Oorbelle R179, H&M
Armband R199, Poetry
Oorbelle deur Lily & Rose R49, Spree.co.za
Ring R1 199, Pandora
Oorbelle R1 779, Pandora
Halssnoer R2 399, Pandora
Polsband R99, Miladys
Horlosie deur Joy Collectables R249, Spree.co.za
Horlosie R399, Woolworths

SKOENE

Vasbindsandale R179, Rage
Insteekskoene deur Style Republic R249, Spree.co.za
Insteeksandale R329, H&M
Plat skoene R329, H&M
Hakskoene R799, Woolworths
Haksandale R495, Footwork
Hakskoene deur Foot Focus R349, Spree.co.za
Tekkies deur Style Republic R229, Spree.co.za
Wenk
Hoe later in die dag, hoe kleiner die handsakkie wat jy dra en hoe blinker kan jou juwele wees.

HANDSAKKE

Sak R399, Miladys
Sak R450, Foschini
Skouersak R129,99, MRP
Palmtas deur Blackcherry R259, Spree.co.za

Modeassistent: Grethe Swart

Kry dit hier

Accessorize 021-447-7718; Colette by Colette Hayman 021-937-5436;  Footwork 011-844-1000; Foschini 0860-104-764; H&M 021-826-7300; Miladys 0800-310-290; MRP 0800-212-535; Pandora 011-706 2377; Poetry 021-419-0020; Rage 011-444-1282/011-608-6800; SDM Eyewear 011-334-7020; Spree.co.za; The Fix 0860-101-048; Woolworths 0860-022-002; Zara 011-302-2800

Hoewel ons alles in ons vermoë doen om korrekte pryse te verskaf, kan foute voorkom waarvoor Huisgenoot en die verskaffers nie verantwoordelik gehou kan word nie.