Leerbaadjie

Bespaar

As jy nie duisende wil bestee nie, kies kunsleer. Dit sal nie so lank soos die ware Jakob hou nie, maar jy sal dit ’n paar seisoene kan dra én dis veelsydig.

Kunsleerbaadjie R899, H&M

Skiet uit

Dink daaraan as ’n beleggingstuk – egte leer hou veel langer as die namaaksel – maar kies ’n klassieke, eenvoudige styl. ’n Baadjie met ’n dosyn ritssluiters lyk dalk nou koel, maar jy sal moeg raak daarvoor.

Leerbaadjie R3 899, Issaleo.com

Dra dit saam met...

Sonbril deur Privé Revaux R599, Priverevaux.co.za
Horlosie R2 550, Swatch
Stewels R1 199, Woolworths
Horlosie deur Skone R899, Spree.co.za
Jeans R629, H&M
Tekkies deur Style Republic R599, Spree.co.za
Langbroek R499, Wool­worths
Pet deur Polo R279, Spree.co.za
Hemp R249, H&M
T-Shirt R179, H&M
Sweetpaktop R199, Makro
Leersak R2 499, Issaleo.com
Sonbril R2 190, Luxoticca


Pofbaadjie

Bespaar

'n Pofbaadjie, wat ook as ’n dons­baadjie bekend is as dit met die ware Jakob gestop is, hou jou warm en knus sonder dat jy te veel lae daaronder hoef te dra.

Pofbaadjie R399, Superbalist.com

Skiet uit

Tradisioneel word die pofbaadjie as ’n buitelugbaadjie gesien, maar as jy dit reg stileer, kan jy dit op ’n aand uit dra deur dit met ’n hemp, pak-langbroek en formele skoene te kombineer.

Pofbaadjie R899, Old Khaki

Dra dit saam met...

Horlosie R3 400, Swatch
Sonbril deur Emporium Armani R1 999, Spree.co.za
Enkelstewels deur Country Road R1 399, Woolworths
Cargobroek R599, Old Khaki
Sak deur Style Republic R299, Spree.co.za
Stewels R259,99, MRP
T-hemp R199, Old Khaki
Pet R199, Woolworths
Langbroek R179,99, MRP
Belt R139,99, MRP
Pet R49,99, Pep
Hemp R799, Billabong
Sonbril deur Ray-Ban R2 299, Spree.co.za
Trui R359, Makro

Kry dit hier

Billabong 042-200-2600; Cotton On 011-784-0218; Exact 0860-005-439; H&M 021-826-7300; Issaleo.com; Jeep 031-313-1400; Jet 0800-203-925; Luxottica 021-486-6100; Makro 0860-300-999; MRP 0800-21-25-35; Old Khaki 021-914-8797; Pep 0860-737-000; Priverevaux.co.zaSpree.co.zaSuperbalist.com; Swatch 011-911-1200; Woolworths 0860-022-002; Zando.co.za

Hoewel ons alles in ons vermoë doen om korrekte pryse te verskaf, kan foute voorkom waarvoor Huisgenoot en die verskaffers nie verantwoordelik gehou kan word nie.