Komkommerkoel 

Skoene R550, Woolworths
Hemp R399, Foschini
Broek R329, H&M
Rugsak R175,99, Jet
Sonbril R160, Woolworths
Pet R79,99, MRP


Lekker loslit

Baadjie R1 099, H&M
Jeans deur Mango R699, Spree.co.za
Stewels R429, H&M
Mussie R149,H&M
Sokkies deur Falke R99, Spree.co.za
T-hemp R69,99, MRP


Klassiek en koel

Converse- tekkies deur The Index R899, Spree.co.za
Broek R599, Woolworths
Hemp R249, H&M
Bril R179, H&M
Kraagbykomstigheid R99,95, Woolworths
Horlosie deur Tempo R699, American Swiss

Wenk
Hou die res van die voorkoms stemmig wanneer jy tekkies dra wat aandag trek. 

Grunge

Baadjie R259,99 MRP
Veterskoene deur Pierre Cardin R499, Spree.co.za
T-hemp R249, H&M
Sonbril R149, H&M
Belt R99, H&M
Broek R199,99, MRP


Kry dit hier

American Swiss 021-938-7510; Foschini 0860-104-764; H&M 021-826-7300; Jet 0800-203-925; MRP 0800-21-25-35; Spree.co.za; Woolworths 0860-022-002

Hoewel ons alles in ons vermoë doen om korrekte pryse te verskaf, kan foute voorkom waarvoor Huisgenoot en die verskaffer nie verantwoordelik gehou kan word nie.