Gigi Hadid

Gigi is altyd in die mode en wys hoe ’n mens staatmaker-items saambind. Kry die voorkoms met ’n eenvoudige moulose top, jeans en bleek hoëhakskoene. Beklemtoon dit met ’n sonbril wat ’n stelling maak. Foto: Gallo Images/Getty Images
Meisiejeans R629, H&M
Hoëhakskoene deur Miss Black R499, Spree.co.za
Sak R179,99, Jet
Trui R179, H&M
Top R169,99, The Fix
Serpie R149, H&M
Horlosiestel R129,99, MRP
Sonbril deur Vogue R1 590, Luxottica

Bella Hadid 

Volg in die voetspore van die stylvolle Bella en dra jou pak saam met speelse tekkies. Foto: Gallo Images/Getty Images
Baadjie R629, H&M
Langbroek R429, H&M
Heupsak R399, Zara
Top R169,99, The Fix
Oorbelle R89,95, Woolworths
Sonbril R49,99, MRP
Halssnoer R39,99, The Fix
Tekkies R1 149,95, Converse


Kry dit hier
Colette by Colette Hayman 021-937-5143; Converse 087-940-4664; H&M 021-826-7300; JET 0800-203-925; Luxottica 021-486-6100; MRP 0800-21-25-35; Spree.co.za; The Fix 0860-101-048; Woolworths 0860-022-002; Zara 011 302 1500
Hoewel ons alles in ons vermoë doen om die korrekte pryse te verskaf, kan foute voorkom waarvoor Huisgenoot en die verskaffers nie verantwoordelik gehou kan word nie.