Vir die strand

WENK
’n Breërandhoed beskerm ’n mens teen die son se skadelike strale en skep ’n stylvolle voorkoms.
Donkerbril deur Le Specs R280, SDM Eyewear
Swembroek R199, H&M
Sarong R149, H&M
Hoed R190, Queenspark
Mandjiesak R759, Zara
Ipanema-plakkies R189,95, Edgars

Die 16 items

WENK
Kies klassieke bykomstighede wat goed saam met enige van die uitrustings sal lyk.
Nekdoek R299, Accessorize
Reissak R779,50, Co­lette by Colette Hayman
Plakkies deur Call It Spring R599, Spree.co.za
Nekband R19,99, MRP
Romp deur Country Road R799, Woolworths
Maksi-rok R219,99, The Fix
Bloes R240, Exact
Palazzo-broek R650, Poetry
Speelpak deur Mango R949, Spree.co.za
Kamisool R150, Exact
Handsak R1 699, Poetry
Horlosie R299, Woolworths
Inkopiesak R599, Queenspark
Denimbaadjie R470, Exact
Tekkies deur New Balance R1 199, spree.co.za
Espadrille R379, H&M

Maandag

WENK
’n Denimbaadjie is ’n staatmaker wat by alles van ’n speelpak tot ’n wyepyplangbroek gedra kan word.
Denimbaadjie R470, Exact
Bloes R240, Exact
Palazzo-broek R650, Poetry
Horlosie R299, Woolworths
Donkerbril deur Le Specs R280, SDM Eyewear
Tekkies deur New Balance R1 199, spree.co.za

Dinsdag

WENK
’n Speelpakkie is ’n eenvoudige kledingstuk wat ideaal is in die hitte. Kies dus een met iets ekstras, soos valle, om dit spesiaal te maak.


Speelpak deur Mango R949, Spree.co.za
Denimbaadjie R470, Exact
Donkerbril deur Le Specs R280, SDM Eyewear
Nekband R19,99, MRP
Plakkies deur Call It Spring R599, Spree.co.za

Woensdag

Hier is ’n tema van neutrale kleure wat ons dan kontrasteer met die patroonromp.

Romp deur Country Road R799, Woolworths
Bloes R240, Exact
Hoed R190, Queenspark
Handsak R1 699, Poetry
Tekkies deur New Balance R1 199, spree.co.za

Donderdag

WENK
Die kamisool skep ’n mooi silhoeët saam met die wyepypbroek.


Kamisool R150, Exact
Palazzo-broek R650, Poetry
Nekband R19,99, MRP
Inkopiesak R599, Queenspark
Plakkies deur Call It Spring R599, Spree.co.za

Vrydag

WENK
Waag – en wen – met ’n patroonnekdoekie by jou blompakkie.


Nekdoek R299, Accessorize
Speelpak deur Mango R949, Spree.co.za
Horlosie R299, Woolworths
Handsak R1 699, Poetry
Tekkies deur New Balance R1 199, spree.co.za

Saterdag

WENK
Die verskillende tropiese patrone van die top en romp word saamgebind deur albei se groen.


Kamisool R150, Exact
Romp deur Country Road R799, Woolworths
Denimbaadjie R470, Exact
Nekband R19,99, MRP
Inkopiesak R599, Queenspark
Espadrille R379, H&M

Sondag

WENK
Hierdie uitrusting is spoggerig genoeg vir ’n middagete saam met familie.


Maksi-rok R219,99, The Fix
Nekdoek R299, Accessorize
Hoed R190, Queenspark
Donkerbril deur Le Specs R280, SDM Eyewear
Handsak R1 699, Poetry
Espadrille R379, H&M

KRY DIT HIER

Accessorize 021-447-7718; Colette by Colette Hayman 021-937-5436; Edgars 0800-203-925; Exact 0860-005-439; H&M 021-826-7300; MRP 0800-21-25-35; Poetry 021-419- 0020; Queenspark 021-460-9400; SDM Eyewear 011-334-7020; Spree.co.za; The Fix 0860- 101-048; Woolworths 0860-022-002; Zara 011-302-1500

LET WEL

Hoewel ons alles in ons vermoë doen om die korrekte pryse te verskaf, kan foute voorkom waarvoor Huisgenoot en die verskaffers nie verantwoordelik gehou kan word nie.