Vir Vroue

Helder 

Die winter hoef nie ’n asvaal affêre te wees nie. Gee jou klerekas skop met helderkleurige truie. 

’n Model op die loopplank tydens die Marc Cain Herfs/Winter 2018-vertoning by die modeweek in Berlyn. Foto: Gallo Images/Getty Images

Deur Mango R849, Spree.co.za
R329, H&M
Deur Utopia R629, Zando.co.za
R179, H&M


Modewenk
Dra dit veral by denim.

Rolhals 

’n Rolhalstrui is veelsydig en ideaal om in lae te dra. 

Dié voorkoms was te sien by die Prabal Gurung Herfs/Winter 2018-vertoning tydens die modeweek in New York. Foto: Gallo Images/Getty Images
R779, Zara
R503,37, Woolworths
R269,99, Rage
R199,95, Ackermans


Modewenk
Belê in ’n bonkiger een om jou voorkoms in ’n japtrap ekstra skop te gee.

Versierings

Truie met blink versierings sal goed werk in die aand. 

Soos gesien op die loopplank by die Oscar de la Renta Herfs/Winter 2018- modevertoning tydens die modeweek in New York. Foto: Gallo Images/Getty Images
R629, H&M
R249,99, MRP
R299,99 The Fix
R659, Zara


Modewenk
Dra dit by ’n swart rok of langbroek of by iets wat ook blink versierings het (soos op die foto hierbo).

Knooptruie 

Dra ’n kort knooptrui met ’n belt saam met ’n romp en stewels vir ’n vroulike voorkoms.

’n Model doen haar ding tydens die Ricardo Preto Herfs/ Winter 2018-2019-ver- toning by die Lissabon-mode-week. Foto: Gallo Images/Getty Images
R249,99, MRP
R899, Poetry
R629, H&M
Vanaf R299, Miladys

Modewenk
Dra ’n lang knooptrui saam met ’n maksi-rok, kouse en tekkies vir ’n meer ontspanne voorkoms.

Vir Mans 

Knooptruie 

Dié truie is ’n stapel­item in ’n man se klerekas. 

Soos gesien op die loopplank by die Hermes Herfs/ Winter 2018- mansdragvertoning tydens die modeweek in Parys. Foto: Gallo Images/Getty Images
R705,13, Woolworths
R629, H&M
R529, H&M
R179,99, MRP


Modewenk
Dra dit saam met ’n T-hemp vir ’n jonger gevoel of saam met ’n knoophemp vir ’n formeler voorkoms.

Rolhals 

Dit is ’n moethê-item in die moderne klerekas en werk goed saam met enige uitrusting, ontspanne of formeel. Dit lyk stylvol sonder om te hard te probeer. 

’n Model op die loopplank by die Hermes Herfs/ Winter 2018- mansdragvertoning tydens die modeweek in Parys. Foto: Gallo Images/Getty Images
R529, H&M
R379, H&M
R429, H&M
Deur Ballantyne R323, Zando.co.za


Helder 

Moeg van swart en blou? Voeg ’n tikkie kleur by jou winterkas – maar maak seker die res van jou uitrusting is eenvoudig as jy ’n helderkleurige trui kies. 

’n Model by die Hermes Herfs/ Winter 2018-mansdragvertoning tydens die modeweek in Parys. Foto: Gallo Images/Getty Images


R301,62, Woolworths
R301,62, Woolworths
R399, Old Khaki
R429, H&M


Strepe

Strepe gaan nooit uit die mode nie. 

Dié uitrusting was te sien by die Hermes Herfs/Winter 2018-mansdragvertoning by die modeweek in Parys. Foto: Gallo Images/Getty Images
Deur Ballentyne R359, Zando.co.za
Deur Country Road R705,13, Woolworths
R453,94, Woolworths
R529, H&M


Modewenk
Hou die voorkoms vars en modern deur jou strepe in lae te dra en met ander patrone te meng.  


Vir kinders 

Hou die kleingoed stylvol en knus in breidrag met speelse motiewe en mooi detail.

Motiewe en versierings 

R399, Zara
R329, H&M
Deur Name It Kids R299, Spree.co.za
R129,95, Ackermans

Knooptruie 

R249, H&M
R89,99, MRP
Deur Rebel Republic R199, Spree.co.za
R399, Keedo

Knoop dit 

Deur Rebel Republic R299, Spree.co.za
Deur Rebel Republic R269, Spree.co.za
R159,95, ­Ackermans
Deur Rebel Republic R269, Spree.co.za

Patrone 

R69,95, Ackermans
R179, H&M
R169,99, MRP
R329, Zara

Ronde hals 

R249, H&M
R129,99, MRP
R129,95, Ackermans
Deur Rebel Republic R229, Spree.co.za

Hoë hals 

Deur Rebel Republic R349, Spree.co.za
R329, H&M
R289, Zara
R279,95, Ackermans


Kry dit hier

Ackermans 0860-900-100; H&M 021-826-7300; Keedo 021-511-2929 ; Miladys 0800-310-290; MRP 0800-21-25-35; OLD KHAKI 021-91487-97; Poetry 021-419-0020; Rage  011-608-6800; Spree.co.za; The Fix 0860-101-048; Woolworths 0860-022-002; Zando.co.za; Zara 011-302-1500
Hoewel ons alles in ons vermoë doen om die korrekte pryse te verskaf, kan foute voorkom waarvoor Huisgenoot en die verskaffers nie verantwoordelik gehou kan word nie.