Gesien in Parys: ’n wit rolhals­trui by ’n grys pak. Mal oor die skoene! Foto: Gallo Images/Getty Images
Rok R429, H&M
Langbroek R439, Zara
Handsak R301,62, Woolworths
Oorbelle R59,95, Woolworths
Enkelstewels R239,99, MRP
Bloes deur Mango R599, Edgars
Rolhalstop R219,99, The Fix
Hoëhakskoene R249,99, The Fix

Baadjie R659, Zara
Baadjie R1 099, H&M
Langbroek R379, H&M
Rok R329, H&M
Blokhakskoene R559, Zara
Hoëhakskoene R249,99, The Fix
Serp deur Joy Collectables R149, Spree.co.za
Bloes R453,94, Woolworths

Kies kleur

Stylwenk
Moeg vir grys dae en monochrome kleure? ’n Spatsel kleur bring vrolikheid.
Handsak R499,50, Colette by Colette Hayman
Hemp R250, Contempo
Knooptrui R229, H&M
Baadjie R169,95, Ackermans
Romp R402,50, Woolworths
Hoëhakskoene deur Dune  R1 599, Edgars


Kry dit hier

Ackermans 0860-900-100; Colette by Colette Hayman 021-937-5436; Contempo.co.za;Edgars 0800-203-925; Foschini 0860-104-764; H&M 021-826-7300; MRP 0800-21-25-35; Spree.co.za; The Fix 0860-101-048; Woolworths 0860-022-002; Zara 011-302-1500

Hoewel ons alles in ons vermoë doen om korrekte pryse te verskaf, kan foute voorkom waarvoor Huisgenoot en die verskaffers nie verantwoordelik gehou kan word nie