’n Kunspels-denimbaadjie hoef nie hard te probeer om goed te lyk nie. En kort, blink stewels sal almal se aandag trek. Foto: Gallo Images/Getty Images
Denimbaadjie R499,99, The Fix
Tekkies deur Asics R1 299, Spree.co.za


Vat jou poncho vas – en gee jou lyf mooi vorm – met ’n breë belt om die middel. Foto: Gallo Images/Getty Images

Poncho R399, Foschini
Kêreljeans R229,99, MRP
Skouersak R249,99, The Fix
Belt deur Joy Collectables R199, Spree.co.za


Wat werk hier? ’n Driekwartbroek by tekkies en ’n blink pofbaadjie. Foto: Gallo Images/Getty Images

Pofbaadjie R229,99, MRP
Kunspelsserp R129,99, The Fix


’n Bonkige knooptrui is ’n wonderlike manier om jou ontspanne naweekvoorkoms warmte, tekstuur en sofistikasie te gee. Foto: Gallo Images/Getty Images
Knooptrui R249,99, MRP


Verras deur pastel te dra by donkergroen en denim. Dit bring sagtheid. Foto: Gallo Images/Getty Images

Toerygenkelstewels R1 310,39, Woolworths

Kry dit hier

Ackermans 0860-900-100; Colette by Colette Hayman 021-937-5436; Contempo.co.za;Edgars 0800-203-925; Foschini 0860-104-764; H&M 021-826-7300; MRP 0800-21-25-35; Spree.co.za; The Fix 0860-101-048; Woolworths 0860-022-002; Zara 011-302-1500

Hoewel ons alles in ons vermoë doen om korrekte pryse te verskaf, kan foute voorkom waarvoor Huisgenoot en die verskaffers nie verantwoordelik gehou kan word nie