Oorvou

Oprah Winfrey Foto: Gallo Images/Getty Images

Die appelvorm het ’n ongedefinieerde middel. Die ideale jas is ’n lang oorvoujas met ’n belt in ’n sagte materiaal.

Die belt help om ’n middel te skep, terwyl die lengte ’n verslankende effek het en die bene langer laat lyk. Die materiaal vou om die lyf pleks van om uit te klok – laasgenoemde moet liefs vermy word. 

APPEL

Deur Utopia R599, Zando.co.za
Deur Seruna R699, Zando.co.za
R906,88, Woolworths
R249, Makro
Deur Bellfield R1 449, Zando.co.za
Deur Revenge R799, Zando.co.za

Dra dit so
Dit sal goed lyk by ’n rolhalstrui, langbroek met reguit pype en ’n parmantige hoed. Dra die jas oop – dit laat jou langer lyk.

Dra dit by:

Rok R799, H&M
Stewels R299,95, Ackermans
Belt deur Joy Collectables R199, Spree.co.za
Sonbril R89, Miladys
Handsak R879, Colette by Colette Hayman
Oorbelle R35,99, MRP

Soldaat

Die uurglasvorm het ’n goed gedefinieerde middel en die heupe en borste is omtrent dieselfde wydte.

Die geheim vir dié vorm is om jou proporsies te beklemtoon en jou kurwes ten toon te stel.

Die klassieke soldatejas is vol-maak vir dié lyfvorm omdat dit ’n pragtige silhoeët het. 

Dita Von Teese Foto: Gallo Images/Getty Images

UURGLAS

R958,33, Woolworths
R906,88, Woolworths
R705,13, Woolworths
Vanaf R799, Miladys
Deur Jeep R1 299, Zando.co.za
Deur Forever New R1 899, Zando.co.za


Dra dit so
Maak seker die fokus is op die jas. Dra dit oor ’n klein swart nommertjie en kouse of swart langbroek. Gespe dit vas en rond af met skoene wat aandag trek.

Dra dit by:

Broek R629, H&M
Sak deur Queue R499, Spree.co.za
Serp deur Joy Collectables R129, Spree.co.za
Bril R1 790, Execuspecs
Rolhalstop vanaf R179, Miladys
Insteekskoene R199,99, MRP

Kunspels

’n Kunspelsjas is veral geskik vir dié met ’n slanke figuur, maak nie saak of jy kort of lank is nie.

Helder kleure is hoogmode, maar as jy ’n beleggingsitem soek wat nog ’n paar seisoene moet hou, kies eerder subtiele kleure of klassieke patrone soos die luiperdmotief.

Rosie Huntington-Whiteley Foto: Gallo Images/Getty Images

PILAAR

R1 699, Zara
Deur Mango R1 399, Spree.co.za
R1 199, H&M
R1 199, H&M
R1 199, H&M
R999, Cotton On


Dra dit so
’n Kunspelsjas kan nogal deftig lyk. Vir ’n meer ontspanne voorkoms bedags, dra dit saam met jeans, ’n T-hemp en tekkies.

Dra dit by:

Sonbril R599, Privé Revaux
Stewels deur Wild Alice by Queue R699, Spree.co.za
Romp R329, H&M
Handsak deur Joy ­Collectables R229, Spree.co.za
Pet deur Joy Collectables R129, Spree.co.za
Lyfkous R119,99, The Fix


Oorgroot

As jy breë skouers en smal heupe het, kies jasse met sakke by die heupe wat jou driehoek uitbalanseer.

Nog ’n opsie is jasse met belde omdat dit ’n gedefinieerde middel skep. 

Jessica Biel Foto: Gallo Images/Getty Images

DRIEHOEK

R1 699, H&M
R1 499, Zara
Deur Mango R1 399, Spree.co.za
R999, Cotton On
R879, Zara
Vanaf R899, Miladys


Dra dit so
Vermy flappe, hoë halslyne, oorknoopjasse of te styfpassende style as jy groot borste het.

Dra dit by:

Kniestewels R899, Foschini
Kunspelsserp R350, Old Khaki
Sak R175,99, Jet
Spanbroek R79,99, Pep
Gebreide rok deur Style Republic R399, Spree.co.za
Oorbelle R199,50, Colette by Colette Hayman


Kry dit hier

Ackermans 0860-900-100; Colette by Colette Hayman 021-937-5436; Cotton On 011-784-0218; Execuspecs 0860-105-405; Foschini 0860-104-764; H&M 021-826-7300; Jet 0800-203-925, Makro 0860-300-999; Miladys 0800-310-290; MRP 0800-21-25-35; Old Khaki 021-91487-97; Pep 0860-737-000; Priverevaux.co.za; Spree.co.za; The Fix 0860-101-048; Woolworths 0860-022-002; Zando.co.za; Zara 011-302-1500

Hoewel ons alles in ons vermoë doen om korrekte pryse te verskaf, kan foute voorkom waarvoor Huisgenoot en die verskaffers nie verantwoordelik gehou kan word nie.