Rooi en Pienk

Helderrooi en pienk lyk vuurwarm op die Valentino-herfs-winter-vroue­reeksvertoning tydens die Paryse Modeweek 2018. Foto: Gallo Images/Getty Images

Hoëhakskoene R699, Luella
Hoëhakskoene R499, Foschini
Katpak R550, Foschini
Oorbelle R35,99, MRP
Horlosie R99, The Fix
Belt deur dailyfriday R299, Superbalist.com
Sak R419, Zara
Maksiromp R159,99, MRP

Modewenk
As jy onseker is oor die kombinasie, begin met bykomstig- hede. Beproef opvallende rooi hoëhakskoene en ’n pienk palmtas vir ’n modieuse en moderne voorkoms.


Swart en vlootblou

By die Hermes-lente/somer-modevertoning tydens die Paryse Modeweek 2017 dra ’n model ’n belt wat haar vlootblou top van haar swart langbroek skei. Foto: Gallo Images/Getty Images

Sak deur Pierre Cardin R449, Spree.co.za
Palmtas deur Blackcherry R339, Spree.co.za
Belt deur Queenspark R129, Spree.co.za
Oorbelle R99, Poetry
Slenterskoene R569,95, Pierrecardin.co.za
Romp vanaf R359, Miladys
Top R999, Scotch & Soda
Top R99,99, MRP
Hoëhakskoene R899, Luella

Modewenk
Skei swart en vlootblou items deur verskillende teksture of materiale te dra, soos ’n katoen- of breistoftop saam met ’n satyn­agtige romp of ’n belt om jou middel.


Geel en groen

Die kombinasie van heldergeel en -groen laat die jas vars en modern lyk op die loop­plank by die Apartamento 03-herfs/winter-mode­vertoning tydens die São Paulo-modeweek 2018. Foto: Gallo Images/Getty Images
Sandale R729, Charles & Keith
Top R250, Woolworths
Oorbelle R35,99, The Fix
Trui vanaf R279, Miladys
Skouerbroek R879, Zara
Hoëhakskoene R659, Zara
Oorbelle R269,50, Colette by Colette Hayman
Sonbril R395, Spec-Savers
Rok R899,Poetry
Sak R879,50, Colette by Colette Hayman


Modewenk
Skakerings is belangrik. Heldergeel en -groen werk goed saam en gedempte kleure soos mosterd, kakie en donker-groen pas mooi.Donker of bleek bykomstighede kan die voorkoms help versag as jy nie die kleurkombinasie van kop tot tone wil dra nie.


Oranje en blou

Die model se swart skoene versag die sterk kombi­nasie van blou en oranje op die loopplank by die Tibi- pasklaar-herfs/ winter­verto­ning tydens die New Yorkse Modeweek vroeër vanjaar. Foto: Gallo Images/Getty Images
Hoëhakskoene R829, Charles & Keith
Mokassins deur Sarah J R379, Spree.co.za
Sak R159,99, MRP
Baret deur Style Republic R79, Spree.co.za
Oorbelle R39,99, The Fix
Top deur Queenspark R299, Zando.co.za
Top deur Utopia R149, Zando.co.za
Armband R219,50, Colette by Colette Hayman
Serp R129, Miladys


Modewenk
Donker of bleek bykomstighede kan die voorkoms help versag as jy nie die kleurkombi­nasie van kop tot tone wil dra nie.


Kry dit hier

Charles & keith 0860-104-764; Colette by Colette Hayman 021-937-5143; Foschini 0860-104-764; H&M 021-826-7300; Luella 0860-104-764; Miladys 0800-310-290; MRP 0800-21-25-35; Pierrecardin.co.za; Poetry 021-419-0020; Scotch & Soda 021-418-1725; Spec-Savers 0860-105-405; Spree.co.za; Sunglass Hut 021-486-6200; Superbalist.com; The Fix 0860-101-048; Woolworths 0860-022-002; Zando.co.za ; ZARA 011-302-1500

Hoewel ons alles in ons vermoë doen om die korrekte pryse te verskaf, kan foute voorkom waarvoor Huisgenoot en die verskaffers nie verantwoordelik gehou kan word nie.