Stylwenk
As jy jou sokkies by jou pak laat pas, maak seker jy gebruik dieselfde kleur ondertone – koel of warm.
JUSTUS (regs) Hemp R249, Makro. Broek R650, strikdas R199, baadjie ­ R1 599 en skoene R799, Woolworths. Sokkies R120, Falke. Bril R59,99, MRP. ALEXANDER (links) Hemp, broek met kruisbande en strikdas R429, H&M. Skoene R299, Woolworths. Bril R59,99, MRP. Foto: Jacques Stander


Stylwenk
Breë strepe is modern en werk goed saam met wit jeans om na ’n Vadersdagete te dra.
ALEXANDER Trui R249, H&M. Broek R99,95, Ackermans. Tekkies R220, Exact. Pet R59,99 MRP. JUSTUS Trui R429, H&M. Jeans deur Country Road R909, Woolworths. Tekkies deur Puma R1 299, Spree.co.za. Pet R59,99, MRP. Foto: Jacques Stander
Stylwenk
Wanneer jy denim by denim dra, voeg kontras by, soos ’n ligte denimhemp by donker jeans of omgekeerd.
ALEXANDER Denimhemp R279, H&M. Jeans R282,45, Woolworths. JUSTUS Denimhemp R429, H&M. Jeans deur Jeep R599, Spree.co.za. Foto: Jacques Stander
ALEXANDER T-hemp R59,99 en jeans R99,99, MRP. Denimbaadjie R399, Woolworths. Stewels R220, Exact. JUSTUS Gholfhemp deur Brave Soul R349, Spree.co.za. Broek R2 499, Scotch & Soda. Denimbaadjie R499, Exact. Foto: Jacques Stander
JUSTUS Rolhalstop R149,99 en jeans R249,99, Jet. Baadjie R5 099, Scotch & Soda. Stewels R340, Exact. Foto: Jacques Stander
JUSTUS Hemp R1 790, Anthony Morato. Jeans R429, H&M. Kunsleerbaadjie R659, Exact. Pet R179, H&M. Foto: Jacques Stander
JUSTUS Hemp R450, Old Khaki. Sweetpakbroek R399, pofbaadjie R799, tekkies deur Country Road R1 209, pet R180 en serp R329, Woolworths. Baadjie deur Only & Sons R1 699, Spree.co.za. Foto: Jacques Stander
ALEXANDER Blokkieshemp R109,99, MRP. Broek R250, Woolworths. Stewels R220, Exact. JUSTUS Blokkieshemp R249, Makro. Broek R199, 99, Jet. Foto: Jacques Stander


Stylwenk
’n Baadjie met ’n kamoefleerpatroon is manlik en pas by enigiets van jeans tot chino’s en sweetpakbroeke. Rond dit af met taankleurige stewels
ALEXANDER Trui R210, baadjie R290 en stewels R220, Exact. Broek R99,95, Ackermans. Sonbril deur INVU R475, SDM Eyewear. JUSTUS Top R319, Makro. Sweetpakbroek R179,99, Jet. Baadjie R1 599, Jeep. Stewels R899, Woolworths. Sonbril deur Guess R1 875, SDM Eyewear. Foto: Jacques Stander
Stylwenk
Aardse skakerings is ’n goeie kleurkombinasie, maklik om te stileer en verleen ’n tikkie sofistikasie.


JUSTUS Rolhalstop R149,99, Jet. Chino’s deur Jeep R599 en jas deur Style Republic R649, Spree.co.za. Sokkies R140, Falke. Skoene R350, Exact. Serp deur Country Road R553,81, Woolworths. Foto: Jacques Stander

Stylwenk
Wanneer jy lae dra, maak seker elke item lyk goed op sy eie sodat jy steeds goed lyk wanneer jy van die lae ontslae raak. Hou dit klassiek, koel en stylvol.
Modelle: Justus C van D&A Model Management en Alexander Davis van Full Circle Model Agency; Hare en grimering: Sian Bianca Moss van One League Agency
Kry dit hier

Ackermans 0860-900-100; Anthony Morato 011-883-3637; Exact 0860-005-439; Falke 021-951-2137; H&M 021-826-7300; Jeep 031-313-1400; Jet 0800-203-925; Makro 0860-300-999; MRP 0800-21-25-35; Old Khaki 021-914-8797; Scotch & Soda 021-418-1725; SDM Eyewear 011-334-7020; Spree.co.za; Woolworths 0860-022-002

Hoewel ons alles in ons vermoë doen om korrekte pryse te verskaf, kan foute voorkom waarvoor Huisgenoot en die verskaffers nie verantwoordelik gehou kan word nie.