Die mode­blogger Gitta Banko se ou­like ligpienk handsakkie. Foto: Gallo Images/Getty Images
R1 349, Charles & Keith
R349, H&M
R659, Zara
Deur Aldo R599, Spree.co.za


By die Dries van Noten-vertoning tydens die Paryse Modeweek. Foto: Gallo Images/Getty Images

R559, Zara
R559, Zara
Deur Witchery R503,37, Woolworths
R459, Zara

’n Klein sakkie dwarsoor die lyf gedra en onder ’n jas, gesien tydens die Berlynse Modeweek. Foto: Gallo Images/Getty Images

R379, H&M
Deur Blackcherry R379, Spree.co.za
R353,07, Woolworths
R349, H&M


Die Griekse blogger Evangelie Smyrriotaki dra ’n pastel­blou pofsakkie. Foto: Gallo Images/Getty Images
Sakkies is veelsydig. ’n Besoeker aan die Milanese Modeweek s’n is byderwets met hope sakkies in verskillende patrone en teksture. Foto: Gallo Images/Getty Images

Deur Joy Collectables R229, Spree.co.za
R60, MRP
R499,50, Colette by Colette Hayman


Kry dit hier

Charles &Keith 021-552-4912; Colette by Colette Hayman 021-937-5436; H&M 021-826-7300; MRP 0800-21-25-35; Spree.co.za ; Woolworths 0860-022-002; Zara 011-302-1500

Hoewel ons alles in ons vermoë doen om die korrekte pryse te verskaf, kan foute voorkom waarvoor Huisgenoot en die verskaffers nie verantwoordelik gehou kan word nie.